

Ambagte
Die gilde tree nie net as waghond oor die beroep op nie, maar beywer hom ook daarvoor om die kwaliteit van ambagslui en die bedryf as geheel te bevorder. Ons skep ʼn beroepsgemeenskap waar ons saam werk, saam leer en saam doen.


‘n Versameling van opleiding vir enige ambagspersoon. Gratis vir Solidariteit lede

Hierdie opleiding sal jou as mentor bemagtig om uitnemend te wees.

KURSUSBENAMING: Microsoft PowerPoint KURSUSFORMAAT: Die e-leer word in veelvuldige video’s opgebreek met sekere temas wat […]

KURSUSBENAMING: Kortverkope DATUM EN DUUR VAN KURSUS Op ʼn tyd wat vir jou geleë is […]

KURSUSBENAMING: Microsoft Word: Basies tot Gevorderd KURSUSFORMAAT: Die e-leer word in die volgende stukke opgedeel: […]

Alle organisasies in Suid-Afrika moet voldoen aan die Wet op die Bevordering van Toegang tot […]

Die verkoopsarena is wêrelwyd uiters mededingend – meer as ooit tevore. Aggressiewe mededinging word gedryf […]

Ons kyk dikwels na stres suiwer as ons vyand; en ja – stres is nie […]

Nie-lede: R750 Solidariteit-lede: R450 Die E-Leer word in die volgende stukke opgedeel: MODULE 1 […]

Die Solidariteit Strategiese Instituut (SSI) het Donderdag, 30 April ʼn webinaar angebied aan oor die […]

Suid-Afrika is ongetwyfeld een van die mees diverse bevolkingsgroepe in die wêreld. Ons sien dit […]

Na afloop van hierdie e-leer sal jy die begrip van die term Vierde Industriële Revolusie […]

Hierdie kursus is geskik vir enige persoon in die werkplek wat met meer vrymoedigheid e-posse wil uitstuur. […]