

Beheerligaamonderwysers
Beheerligaam-
onderwysers
Die BL-onderwysersgilde is daarop toegespits om ʼn beroepsgemeenskap vir beheerliggaam-aangestelde onderwysers te vorm waardeur hul beroep beskerm en bevorder word. Dié gilde is jou vennoot in onsekere tye. Ons gee erkenning aan jou behoeftes en wil daarin voorsien deur ʼn adviserende rol in te neem, hulp te verskaf en eiesoortige opleiding aan beheerliggaam-aangestelde personeel te bied sodat hul posisie versterk en beskerm word.


KURSUSBENAMING: Voldoening aan en toepassing van die Wet op die Beskerming van Persoonlike Inligting (algemeen […]

KURSUSBENAMING: Microsoft Word: Basies tot Gevorderd KURSUSFORMAAT: Die e-leer word in die volgende stukke opgedeel: […]

Alle organisasies in Suid-Afrika moet voldoen aan die Wet op die Bevordering van Toegang tot […]

Vir alle ouers en onderwysers wat meer wil uitvind oor boeliegedrag en spesifiek kuberafknouery en […]

Ons kyk dikwels na stres suiwer as ons vyand; en ja – stres is nie […]

Nie-lede: R750 Solidariteit-lede: R450 Die E-Leer word in die volgende stukke opgedeel: MODULE 1 […]

Die Solidariteit Strategiese Instituut (SSI) het Donderdag, 30 April ʼn webinaar angebied aan oor die […]

Die Kinderwet as geheel is dikwels oorweldigend en maatskaplike werkers sukkel soms om die praktiese […]

Suid-Afrika is ongetwyfeld een van die mees diverse bevolkingsgroepe in die wêreld. Ons sien dit […]

Na afloop van hierdie e-leer sal jy die begrip van die term Vierde Industriële Revolusie […]

Veerkragtigheid verwys na die vermoë om te groei en te floreer wanneer jy met uitdagings […]

Stres is nie onbekend aan enige persoon nie. Dit is met ons sedert die mens […]

Hierdie webinaar is ‘n belegging wat benut moet word. Druk in die werksplek en ons […]

Hierdie kursus is geskik vir enige persoon in die werkplek wat met meer vrymoedigheid e-posse wil uitstuur. […]