10 Kritieke vaardighede ter voorbereiding vir die vierde industriële revolusie (Seminaar 2020)

KURSUSSTATUS:
Neem hierdie kursus

Verstaan en begrip van die term Vierde Industriële Revolusie of NywerheidsrevolusieBegrip van die geweldige implikasies daarvan op die arbeidsmark en individuele welstand. Kennisname van die tien kritieke vaardighede wat volgens kenners broodnodig in die volgende dekade gaan wees.

KURSUSBENAMING:

10 Kritieke vaardighede ter voorbereiding vir die vierde industriële revolusie

DATUM EN DUUR VAN KURSUS

7 Oktober 2020

KURSUSFORMAAT:

Vooraf E-Leer en Seminaar

KOSTE VAN KURSUS:

Nie-lede: R7 500

Lede: R4 500

PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:

S-Leer

Kremetart Raadsaal

Solidariteit Hoofkantoor

Kloofsig

Centurion

Klik hier vir die kaart en aanwysings

OORSIG VAN INHOUD:

Die 10 kritieke vaardighede sluit die volgende in:

Komplekse probleemoplossing

Kritiese denke

Kreatiwiteit

Bestuur van mense

Koördinering met ander

Emosionele intelligensie

Besluitneming en oordeel

Diensgeoriënteerdheid

Onderhandelingsvaardighede

Kognitiewe buigbaarheid

KURSUSUITKOMSTE:

Verstaan en begrip van die term Vierde Industriële Revolusie of Nywerheidsrevolusie

Begrip van die geweldige implikasies daarvan op die arbeidsmark en individuele welstand

Kennisname van die tien kritieke vaardighede wat volgens kenners broodnodig in die volgende dekade gaan wees

WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON?

Enige persoon wat toegerus wil word om die uitdagings van die volgende dekade die hoof te bied.

BIOGRAFIE: 

Dr. Juran van den Heever, tans die uitvoerende hoof van S-leer, het sy PhD in Kommunikasiebestuur behaal. Alhoewel hy homself nou op die leeromgewing toespits, bly kommunikasie en veral waarheen dit op pad is, vir hom na aan die hart. Dr. Van den Heever het in sy verhandeling ’n model ontwikkel wat maatskappye kan gebruik om hul maatskappy se aanlyn reputasie te bestuur.

KURSUSKREDIETE

Geen

Neem hierdie kursus

e-Leer-inhoud

Lesse Status