Ambag Leer

Kursusstatus Neem hierdie kursus

‘n Versameling van kursusse en opleiding vir enige ambagspersoon, nuut in die bedryf of al moeg gewerk.
Gratis vir Solidariteit-lede

 

Die Beroepsnetwerk vir Ambagte is jou loopbaanvennoot op jou pad na meesterskap.

Ambagte as beroep verkeer onder druk. Die beroepsnetwerk tree nie net op as waghond oor die beroep nie, maar beywer hom ook daarvoor om die kwaliteit van ambagslui en die industrie as geheel te bevorder. Opleiding word deur die netwerk se netwerk van werk verskaf.

Netwerklede is trotse mense wat deel vorm van ‘n beroepsgemeenskap waar ‘n netwerk van werk gevestig word tot voordeel van individue, asook tot voordeel van die beroep.

Om aan te sluit by jou netwerk kan jy vir Cindy kontak by cindy@solidariteit.co.za

 

Neem hierdie kursus

e-Leer-inhoud

Lesse Status
1

Mentorskapopleiding – wees ‘n uitnemende mentor

2

Microsoft Word: Basies tot Gevorderd

3

Microsoft Excel: Basies tot Gevorderd

4

Microsoft Powerpoint: Basies tot Gevorderd

Ratings and Reviews

0.0
Avg. Rating
0 Ratings
5
0
4
0
3
0
2
0
1
0
What's your experience? We'd love to know!
No Reviews Found!
Show more reviews
What's your experience? We'd love to know!
Aanbieder
Tyd
Vereistes
Uitkomste
Datum |
R 2000

Nog Kursusse

R 500

Die doel van verpligte aanmelding is om vermeende mishandelde en verwaarloosde kinders so gou moontlik […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 500

Seksuele misbruik van kinders is wêreldwyd ʼn openbare gesondheidsprobleem wat in alle sosio-ekonomiese, opvoedkundige en […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 500

Dit is belangrik dat enigeen wat met kinders werk, kennis en goeie begrip van die […]

Ideal vir Maatskaplike werkers