Artikel – Metaboliese Sindroom

Kursusstatus Neem hierdie kursus

KURSUSBENAMING:
Metaboliese Sindroom (MetS)

KURSUSFORMAAT:
E-leer; VPO-artikel

KOSTE VAN KURSUS:
Gratis

OORSIG VAN INHOUD:
Obesiteit word deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) as ʼn globale epidemie beskou. Dit is welbekend dat obesiteit geassosieer word met verskeie chroniese toestande, soos byvoorbeeld Tipe 1 Diabetes Mellitus (T2D), kardiovaskulêre siektes (KVS) en insulienweerstandigheid (IW). Verskeie metaboliese toestande word saam gegroepeer om die Metaboliese Sindroom (MetS) te vorm. Die WGO definieer Metaboliese Sindroom (MEtS) soos volg: “Die teenwoordigheid van enige drie abnormale bevindinge uit vyf kwalifiseer ʼn persoon met MetS. Hierdie faktore sluit in verhoogde middelomtrek; hoë trigliseriedvlakke; verlaagde hoëdigtheidslipoproteïen-cholesterol (HDL); verhoogde bloeddruk; asook verhoogde bloedglukosevlakke.” Die risikofaktore sluit in KVS, obesiteit asook IW. Ander faktore wat ‘n rol speel, is genetika, leefstyl, dieet en slaappatrone asook dermgesondheid. Elkeen van hierdie faktore word bespreek. Die navorsing t.o.v. MetS lyk belowend en ʼn holistiese benadering word as ʼn goeie behandelingstrategie vir MetS beskou.

WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON?
Gesondheidpraktisyns en of enige persoon wat daarin belangstel om hul kennis oor die bogenoemde onderwerp te verbreed.

BIOGRAFIE:
Lizelle Payne is ‘n dieetkundige met spesiale belangstelling in swangerskap, borsvoeding, dermgesondheid asook gewigverlies. Buiten die vaardighede wat gepaard gaan met dieetkunde, kan sy ook inligtingstukke vir sosiale media ontwerp, en selfs mediese artikels skryf en opleiding gee.

KURSUSKREDIETE
Nog nie beskikbaar nie

 

Neem hierdie kursus

e-Leer-inhoud

Lesse Status

Ratings and Reviews

1.0
Avg. Rating
1 Ratings
5
0
4
0
3
0
2
0
1
1
What's your experience? We'd love to know!
nicolien.fourie
Posted 2 months ago
Vervelig en afgewater

Ek het verwag dat nuwe navorsing bespreek sal word maar alles wat geskryf was is ou nuus. Dit was vervelig en afgewater. Ek is bly dit was gratis so ek het gelukkig net my tyd en nie my geld ook gemors nie.

×
Preview Image
Show more reviews
What's your experience? We'd love to know!
GRATIS

Nog Kursusse

R 250

Die verhouding wat jy met jouself en ander het, vorm die basis van jou lewe. Hoe stewig is jou fondasie?

Ideal vir Kantoorpraktisyns
GRATIS

ʼn Solidariteit Gilde is ʼn gemeenskap wat jou nie net sterk in jou beroep maak nie, maar dit is ook ʼn gemeenskap waarbinne jy tuis kan voel, saamwerk en saam leer.

Ideal vir Gesondheidpraktisyns
R 750

KURSUSBENAMING: Microsoft PowerPoint KURSUSFORMAAT: Die e-leer word in veelvuldige video’s opgebreek met sekere temas wat […]

Ideal vir Almal Arbeidskool