Begroot so vir 2019
4uit5 sterre
5ster 0
4ster 1
3ster 0
2ster 0
1ster 0

KURSUSSTATUS:

GRATIS

Neem hierdie kursus

Ons almal se begrotings lyk verskillend en het ons almal ons eie finansiële doelwitte, maar wanneer laas het iemand vir jou gewys hoe om werklik ʼn begroting op te stel?

Die doel van die seminaar is om 2019 met die regte metodes vir persoonlike finansiële beplanning aan te pak. Die beginpunt is om ʼn doeltreffende begroting op te stel wat goeie langtermyn gewoontes vestig.

KURSUSBENAMING:

Persoonlike finansiële beplanning

DATUM EN DUUR VAN KURSUS

Webinaar

Datum:            29 Januarie 2019

Tyd:                10:00 – 11:00

 

KURSUSFORMAAT:

Webinaar

KOSTE VAN KURSUS:

Gratis

PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:

In die gemak van jou eie kantoor

OORSIG VAN INHOUD:

Hoe om te begroot vir 2019: vyf stappe tot sukses.

Ons almal se begrotings lyk verskillend en het ons almal ons eie finansiële doelwitte, maar wanneer laas het iemand vir jou gewys hoe om werklik ʼn begroting op te stel?

Die doel van die seminaar is om 2019 met die regte metodes vir persoonlike finansiële beplanning aan te pak. Die beginpunt is om ʼn doeltreffende begroting op te stel wat goeie langtermyn gewoontes vestig.

Die seminaar word in vyf stappe opgedeel, waar elke stap ʼn spesifieke mikpunt het.

KURSUSUITKOMSTE:

Vyf stappe om doeltreffend te begroot:

  1. Bepaal jou maandelikse vaste kostes
  2. Bepaal jou maandelikse veranderlike kostes
  3. Begin met die eerste weergawe van die begroting
  4. Hersien werklike uitgawes
  5. Herhaal die proses

WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON?

Die seminaar is vir enige persoon, jonk en oud, wat 2019 finansieel reg wil beplan en die jaar doeltreffend wil bestuur.

BIOGRAFIE: 

Jaco Mostert is ʼn finansiële adviseur by Solidariteit Finansiële Dienste. Hy spesialiseer in persoonlike finansiële beplanning met ʼn fokus op beleggings en boedelbeplanning.

Hy het sy BCom Entrepreneursgraad in 2011 aan die Universiteit van Pretoria behaal en in 2016 sy Nagraadse Diploma in Finansiële Beplanning aan die Universiteit van die Vrystaat voltooi.

KURSUSKREDIETE

Geen

Neem hierdie kursus

Studentekommentare

4uit5
5ster 0
4ster 1
3ster 0
2ster 0
1ster 0
Deel jou gedagtes met ander gebruikers Lewer kommentaar op die kursus

Topstudentekommentare

  1. Teen SAdministrator op September 18, 2018
    dfgsdfgs