Beïnvloedingsvaardighede vir leiers

Kursusstatus Neem hierdie kursus

Leiers moet in ons moderne tyd presteer in ʼn omgewing van toenemende innovasie en verandering, hoër vlakke van kompleksiteit en druk, en diversiteit in sy breedste vorm.

Leiers se prestasie in hierdie nuwe omgewing hang af van ander mense. Vir leiers om daarin te slaag om mense saam met hulle die toekoms in te neem, verg afgeronde beïnvloedingsvaardighede.

In dié konteks spreek die inhoud van die e-leer beïnvloedingsvaardighede aan wat toegepas kan word in ‘n wye verskeidenheid situasies met verskillende individue en groepe.

KURSUSBENAMING:

Beïnvloedingsvaardighede vir leiers

DATUM EN DUUR VAN KURSUS:

60 tot 90 minute op ʼn tyd wat jou pas

KURSUSFORMAAT:

E-leer

KOSTE VAN KURSUS:

R100 (Nie-lede)

R60 (Solidariteit-lid)

PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:

In die gerief van jou eie kantoor

OORSIG VAN INHOUD:

Leiers moet in ons moderne tyd presteer in ʼn omgewing van toenemende innovasie en verandering, hoër vlakke van kompleksiteit en druk, en diversiteit in sy breedste vorm.

Leiers se prestasie in hierdie nuwe omgewing hang af van ander mense. Vir leiers om daarin te slaag om mense saam met hulle die toekoms in te neem, verg afgeronde beïnvloedingsvaardighede.

In dié konteks spreek die inhoud van die e-leer beïnvloedingsvaardighede aan wat toegepas kan word in ‘n wye verskeidenheid situasies met verskillende individue en groepe.

KURSUSUITKOMSTE:

Tydens hierdie program gaan jy:

 

 

WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON?

Die e-leerkursus is geskik vir spanleiers, projekbestuurders en middelbestuurpersoneel.

BIOGRAFIE: 

Gerard spesialiseer in die opleiding en ontwikkeling van individue en spanne. Hy fokus veral op self-leierskap in tye van versnelde verandering.

Gerard het 28 jaar ervaring in leerontwerp wat strek oor 11 bedrywe en sektore, in 11 lande en op vier kontinente. Hy het bewese ervaring in ontwikkeling in samewerking met 13 nasionale kulture.

Neem hierdie kursus

e-Leer-inhoud

Lesse Status

Ratings and Reviews

5.0
Avg. Rating
1 Ratings
5
1
4
0
3
0
2
0
1
0
What's your experience? We'd love to know!
Nelene
Posted 2 years ago
Uitstekende kursus

Baie leersaam, die material is toepaslik in die werks gebied

×
Preview Image
Show more reviews
What's your experience? We'd love to know!
AanbiederGerard van Hoek
Tyd90 minute
VereistesGeen
Uitkomste
Datum31 Desember, 2019 |
R 100

Nog Kursusse

R 500

Die doel van verpligte aanmelding is om vermeende mishandelde en verwaarloosde kinders so gou moontlik […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 500

Seksuele misbruik van kinders is wêreldwyd ʼn openbare gesondheidsprobleem wat in alle sosio-ekonomiese, opvoedkundige en […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 500

Dit is belangrik dat enigeen wat met kinders werk, kennis en goeie begrip van die […]

Ideal vir Maatskaplike werkers