TYDLYN VAN DIE E-LEER KURSUS
Vanaf 15 September 2021 tot 21 April 2022 word een video word elke twee weke beskikbaar gestel.
KURSUSFORMAAT:
Koffiebreek-video’s: Bemeester die KUNS VAN KOMMUNIKASIE in minder as 30 minute.
Hierdie reeks bestaan uit 12 video’s waarin verskeie kenners hulle kennis met JOU wil deel. Ons leer hoe om ʼn kommunikasiestrategie en bemarkingsplan op te stel, hoe om grafiese ontwerpe deel van jou kommunikasieplan te maak, asook hoe om kommunikasiemarkte oop te breek en nog vele meer!