Die Vierde Nywerheidsrewolusie en toekomstige beroepe

Kursusstatus Neem hierdie kursus

Baie jongmense gaan poste beklee wat vandag nog nie bestaan nie.  En alhoewel baie poste gaan wegval, sal dit vervang word met nuwe poste.

 

KURSUSBENAMING:

Die Vierde Nywerheidsrewolusie en toekomstige beroepe

KURSUSFORMAAT:

Webinaar

KOSTE VAN KURSUS:

Gratis

PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:

In die gemak van jou eie huis of kantoor, voor jou eie rekenaar

OORSIG VAN INHOUD:

Die werksmag is die afgelope tyd besig om vinnig by die nuwe tegnologie aan te pas.  Nuwe tegnologie maak dit makliker vir maatskappye om sekere take vinniger te laat gebeur.

Baie jongmense gaan poste beklee wat vandag nog nie bestaan nie.  En alhoewel baie poste gaan wegval, sal dit vervang word met nuwe poste.

Hierdie webinaar gaan ʼn oorsig bied oor die impak van die Vierde Nywerheidsrewolusie op die wêreld van werk.  Daar gaan veral gefokus word op die toekoms van werk.

Die Covid-19-pandemie het ons opnuut laat dink aan die werkplek wat verander.  Dit is goed so, want dit moet vinniger gebeur.

WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON?

Enige iemand wat belangstel in toekomstige beroepe

Enige iemand wat nuuskierig is oor die Vierde Nywerheidsrewolusie

Neem hierdie kursus

e-Leer-inhoud

Lesse Status
1

Opname

Ratings and Reviews

0.0
Avg. Rating
0 Ratings
5
0
4
0
3
0
2
0
1
0
What's your experience? We'd love to know!
No Reviews Found!
Show more reviews
What's your experience? We'd love to know!
GRATIS

Nog Kursusse

R 250

Leer oor onbillike diskriminasie en regstellende aksie – wat presies sê die Wet op Diensbillikheid?

Ideal vir
R 250

Leer meer oor Emosionele Intelligensie en Konflikbestuur saam met Marjon Meyer Neem hierdie kursus e-Leer-inhoud […]

Ideal vir
R 250

Module 5 van die Noodsaaklike Vaardighede vir Kantoorpraktisyns kursus. Die aanbod vind plaas op ’n […]

Ideal vir