Dink voor jy doen

KURSUSSTATUS:

GRATIS

Neem hierdie kursus

Het dit al met jou gebeur dat jy iets gedoen het sonder dat jy mooi deeglik daaroor gedink het?  In die werkplek gebeur dit gereeld dat mense oorreageer sonder om twee keer te dink, en dit veroorsaak dan konflik en spanning.

Geniet hierdie gratis 3-minute-video wat jou dalk net iets kan touwys maak terwyl jy ʼn vinnige koppie koffie geniet.

 

Neem hierdie kursus

e-Leer-inhoud

Lesse Status