Dissiplinêre verhore – ’n Oorlewingsgids

Kursusstatus Neem hierdie kursus

KURSUSBENAMING:

Dissiplinêre verhore – ’n Oorlewingsgids.

DATUM EN DUUR VAN KURSUS

Die kursus kan op jou eie tyd voltooi word

KURSUSFORMAAT:

‘n Kombinasie van E-leer en fasilitering via webinaarsessies.

Tydens die webinaarsessies kan die bywoners vrae stel en deelneem aan die fasiliteringsproses.

KOSTE VAN KURSUS:

Geen

PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:

In die gerief van jou eie huis of kantoor.

 

OORSIG VAN INHOUD:

  1. Die algemene proses van ’n dissiplinêre verhoor.
  2. Die rolle van die onderskeie partye.
  3. Wat bewys moet word om skuldig bevind te word op ’n klag van wangedrag.
  4. Hoe om teenstrydige getuienis te benader.
  5. Hoe om voor te berei.
  6. Moontlike uitkomste.
  7. Hoe om aansoek te doen vir uitstel.
  8. Hoe om aansoek te doen vir verteenwoordiging.
  9. Dissiplinêre verhore en Covid-19.

 

WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON?

Enige werknemer wat graag meer wil leer oor dissiplinêre verhore, arbeidspraktisyns, vakbond- en werkgewersorganisasie-verteenwoordigers en organiseerders.

Neem hierdie kursus

Ratings and Reviews

0.0
Avg. Rating
0 Ratings
5
0
4
0
3
0
2
0
1
0
What's your experience? We'd love to know!
No Reviews Found!
Show more reviews
What's your experience? We'd love to know!
GRATIS

Nog Kursusse

R 250

Leer oor onbillike diskriminasie en regstellende aksie – wat presies sê die Wet op Diensbillikheid?

Ideal vir
R 250

Leer meer oor Emosionele Intelligensie en Konflikbestuur saam met Marjon Meyer Neem hierdie kursus e-Leer-inhoud […]

Ideal vir
R 250

Module 5 van die Noodsaaklike Vaardighede vir Kantoorpraktisyns kursus. Die aanbod vind plaas op ’n […]

Ideal vir