Dissiplinêre verhore – ʼn Oorlewingsgids

KURSUSSTATUS:
Neem hierdie kursus

OORSIG VAN INHOUD:

Tydens hierdie kursus gaan jy meer leer oor:

  1. die algemene proses van ʼn dissiplinêre verhoor;
  2. die rolle van die onderskeie partye;
  3. hoe om substantiewe billikheid te verseker;
  4. wat bewys moet word om skuldig bevind te word op ʼn klag van wangedrag;
  5. hoe om teenstrydige getuienis te benader;
  6. hoe om voor te berei vir ʼn dissiplinêre verhoor;
  7. moontlike uitkomste van ʼn dissiplinêre verhoor;
  8. hoe om aansoek te doen om uitstel; en
  9. hoe om aansoek te doen vir eksterne verteenwoordiging.

KURSUSBENAMING:

Dissiplinêre verhore – ʼn Oorlewingsgids

DATUM EN DUUR VAN KURSUS

In jou eie tyd

KURSUSFORMAAT:

E-leer

KOSTE VAN KURSUS:

Nie-lede: R150,00

Lede: R90,00

PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:

In die gerief van jou eie kantoor

OORSIG VAN INHOUD:

Tydens hierdie kursus gaan jy meer leer oor:

  1. die algemene proses van ʼn dissiplinêre verhoor;
  2. die rolle van die onderskeie partye;
  3. hoe om substantiewe billikheid te verseker;
  4. wat bewys moet word om skuldig bevind te word op ʼn klag van wangedrag;
  5. hoe om teenstrydige getuienis te benader;
  6. hoe om voor te berei vir ʼn dissiplinêre verhoor;
  7. moontlike uitkomste van ʼn dissiplinêre verhoor;
  8. hoe om aansoek te doen om uitstel; en
  9. hoe om aansoek te doen vir eksterne verteenwoordiging.

KURSUSUITKOMSTE:

Verstaan en begryp die dissiplinêre verhoor proses.

Verstaan die rolle van die onderskeie partye.

Verstaan substantiewe billikheid ten opsigte van wangedrag.

WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON?

Enige werknemer wat hom- of haarself in die werkplek wil verryk, asook enige persoon wat met Arbeidsreg werk.

BIOGRAFIE: 

Die seminaar is opgestel deur Mynie Kriek, ʼn Arbeidsregfasiliteerder verbonde aan S-leer en die Solidariteit Instituut vir Arbeidsake. Mynie het haar regsgraad (LLB) in 2010 verwerf en haar Meestersgraad (Kollektiewe Arbeidsreg) in 2018. Mynie is in 2012 toegelaat as prokureur en het vanaf 2014 tot Julie 2019 in Solidariteit se Regsafdeling gewerk as litigant.

KURSUSKREDIETE

Geen

Neem hierdie kursus

e-Leer-inhoud

Ratings and Reviews

0.0
Avg. Rating
0 Ratings
5
0
4
0
3
0
2
0
1
0
What's your experience? We'd love to know!
No Reviews Found!
Show more reviews
What's your experience? We'd love to know!