Ek en my finansies

KURSUSSTATUS:

GRATIS

Neem hierdie kursus

Om jou finansies suksesvol te kan bestuur is daar ʼn paar basiese beginsels wat verstaan moet word.

KURSUSBENAMING:
Ek en my finansies

DATUM EN DUUR VAN KURSUS
22 September 17:00-18:00

KURSUSFORMAAT:
Webinaar

KOSTE VAN KURSUS:
Gratis

PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD
In die gemak van jou eie kantoor of by die huis

OORSIG VAN INHOUD:
Om jou finansies suksesvol te kan bestuur is daar ʼn paar basiese beginsels wat verstaan moet word:
– Hoe om ʼn begroting op te stel
– Inkomstebelasting “101”
– Die rooi ligte van skuld

WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON?
Hierdie kursus is vir enige iemand bedoel wat finansieel gesond wil wees.

Neem hierdie kursus

e-Leer-inhoud

Lesse Status

Ratings and Reviews

0.0
Avg. Rating
0 Ratings
5
0
4
0
3
0
2
0
1
0
What's your experience? We'd love to know!
No Reviews Found!
Show more reviews
What's your experience? We'd love to know!