Gedrag in die werkplek

Kursusstatus Neem hierdie kursus

Jou gedrag, of etiket, in die werkplek, is baie belangrik!  Met ’n werkplek wat al hoe meer verander, raak dit al hoe belangriker om na jou gedrag in die werkplek te kyk.

 

KURSUSBENAMING:

Gedrag in die werkplek

KURSUSFORMAAT:

Webinaar

KOSTE VAN KURSUS:

Gratis

PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:

Op jou rekenaar in die gemak van jou eie huis of kantoor.

OORSIG VAN INHOUD:

Jou gedrag, of etiket, in die werkplek, is baie belangrik!  Met ’n werkplek wat al hoe meer verander, raak dit al hoe belangriker om na jou gedrag in die werkplek te kyk.  Die kleredrag wat ons kies, die aanspreekvorms wat ons kies, selfs die dinge waaroor ons in ons breuke praat, het alles in die 21ste eeu punte geraak waarop en waarvoor ons as jongmense beoordeel word in die werkplek. In hierdie webinaar bespreek Rolanda Du Toit, bestuurder van personeelontwikkeling by Solidariteit, hoe jy jou gedrag in die werkplek tot jou voordeel kan gebruik.

 

WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON?

Hierdie webinaar is vir enige persoon wat reeds werk of op pad is om die werksmag te betree.

Neem hierdie kursus

e-Leer-inhoud

Lesse Status
1

Opname

Ratings and Reviews

5.0
Avg. Rating
1 Ratings
5
1
4
0
3
0
2
0
1
0
What's your experience? We'd love to know!
Wouterlubbe
Posted 9 months ago
groei in die werk plek

ek is die voorsitter op black rock myn in die noord kaap. baie dankie ek is al werkind van af 2008 by die maatskapy en het nou baie geleer en besef hoe ek gegroei het in die afgelope 2 jaar wat ek n verteenwoordiger is van solidariteit. baie dankie

×
Preview Image
Show more reviews
What's your experience? We'd love to know!
GRATIS

Nog Kursusse

R 250

Die verhouding wat jy met jouself en ander het, vorm die basis van jou lewe. Hoe stewig is jou fondasie?

Ideal vir Kantoorpraktisyns
R 0

Obesiteit word deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) as ʼn globale epidemie beskou.

Ideal vir Gesondheidpraktisyns
GRATIS

ʼn Solidariteit Gilde is ʼn gemeenskap wat jou nie net sterk in jou beroep maak nie, maar dit is ook ʼn gemeenskap waarbinne jy tuis kan voel, saamwerk en saam leer.

Ideal vir Gesondheidpraktisyns