#HelpMyKind Webinaar-reeks

Kursusstatus

Neem hierdie kursus

Om ouers te bemagtig d.m.v. ’n webinaarreeks oor hoe om hul
kinders te ondersteun tydens inperking op ’n akademies,
emosionele, fisiese en dissiplinêre vlak.

Webinaar 1: My kind se Akademiese Welstand

Webinaar wat aan ouers verskeie hulpbronne beskikbaar stel.

SPREKERS:
• Anlia Archer – Inleiding (10 minute)
• Mnr. Johan Botha – Opening en gebed
• Anell Harper – Voorskoolse Ondersteuning (15 Minute)
• Mnr. Louis Dekker – Laerskoolse Ondersteuning (15 Minute)
• Mnr. Chris Denysschen – Hoërskoolse Ondersteuning (15
Minute)
• Valentyn van der Merwe – Wolkskool (5 Minute)

Webinaar 2: Hoe kyk ek na my kind se emosionele welstand

Dr. Johan Smith is ‘n spesialis in hierdie veld en kan op ‘n baie
relevante wyse met ouers, tieners en onderwysers gesels oor
emosionele welstand.

SPREKERS:
• Anlia Archer – Inleiding en bekendstelling
• Dr. Johan Smith – My kind se emosionele welstand (45 – 60
minute

Webinaar 3: Hoe help ek my kind om fisieke welstand te bereik?

Ons kan kyk na ‘n spesialis/kenner in die veld en moontlik
ouderdomspesifieke Zumba en of joga-klasse aan kinders
beskikbaar stel.
• Die doel van hierdie webinaar sal wees om klem te lê op die
belangrikheid van fisiese aktiwiteite vir kinders en hoe om die balans
te handhaaf.

SPREKERS:
• Anlia Archer – Inleiding en bekendstelling
• Dr. Elsha Hermann – Die belangrikheid van Voeding op ‘n kind
se welstand (15 – 20 Minute)
• Mnr. Juan Nagel – Die belangrikheid van fisiese welstand en
praktiese wenke. (15 Minute)
• Prof. Peet du Toit – Brein en liggaambuigsaamheid (Brain and
body agility) (15 – 20 minute)

Webinaar 4: Dissipline

• Leiding aan ouers ten opsigte van dissipline in onsekere tye.

SPREKERS:
• Mev. Natasja Visser – Dissipline en Sosiale Media (20 minute)
• Dr. Danie Brink – Dissipline met die moderne kind tydens Covid. (30
– 40 minute)

Neem hierdie kursus

Ratings and Reviews

0.0
Avg. Rating
0 Ratings
5
0
4
0
3
0
2
0
1
0
What's your experience? We'd love to know!
No Reviews Found!
Show more reviews
What's your experience? We'd love to know!
GRATIS

Nog Kursusse

R 500

Om ʼn maatskaplike werker te wees is meer as om net elke dag by die […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 500

Om ʼn maatskaplike werker te wees is meer as om net elke dag by die […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 0

Obesiteit word deur die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO) as ʼn globale epidemie beskou.

Ideal vir Gesondheidpraktisyns