Hoe kan spanne suksesvol tuis werk?

KURSUSSTATUS:

GRATIS

Neem hierdie kursus

Ons is almal die afgelope paar weke gedwing om tuis te werk. Dit was ’n groot aanpassing en die verandering was ook groot. Nou moet ons vir ’n verdere twee weke so voortgaan. Hierdie webinaar gaan veral spanleiers en bestuurders help sodat jy jou spanne kan lei om suksesvol tuis te werk.  Daar is soms nadele, maar daar is baie voordele wat dit inhou betreffende produktiwiteit, gelukkige werknemers en personeelbehoud.

 

 

Neem hierdie kursus

e-Leer-inhoud

Lesse Status
1

Opname

Ratings and Reviews

0.0
Avg. Rating
0 Ratings
5
0
4
0
3
0
2
0
1
0
What's your experience? We'd love to know!
No Reviews Found!
Show more reviews
What's your experience? We'd love to know!