Hoe lyk ’n CV?

Kursusstatus Neem hierdie kursus

Hierdie webinaar sal vir die beginner die wegspringpunt tot ’n goeie CV wees, en vir die ervare werksoeker ’n vars perspektief oor die nuutste tendense in terme van CV’s gee.

KURSUSBENAMING:
Hoe lyk ’n CV?

KURSUSFORMAAT:
Webinaar

KOSTE VAN KURSUS:
Gratis

PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:
Op jou rekenaar in die gemak van jou eie huis of kantoor.

OORSIG VAN INHOUD:
Tydens jou reis na onafhanklikheid en volwassenheid is jou Curriculum Vitae, beter bekend as jou CV, seker die heel belangrikste manier om ’n goeie eerste indruk by potensiële werkgewers te skep. Jou CV weerspieël alles wat jy die werkplek kan bied en is die eerste stap wat jy neem met jou soektog na jou droomwerk. Hierdie webinaar sal vir die beginner die wegspringpunt na ’n goeie CV wees, en vir die ervare werksoeker ’n vars perspektief oor die nuutste tendense in terme van CV’s gee.

WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON?
Hierdie webinaar sal vir die beginner die wegspringpunt tot ’n goeie CV wees, en vir die ervare werksoeker ’n vars perspektief oor die nuutste tendense in terme van CV’s gee.

Neem hierdie kursus

e-Leer-inhoud

Lesse Status
1

Opname

Ratings and Reviews

5.0
Avg. Rating
1 Ratings
5
1
4
0
3
0
2
0
1
0
What's your experience? We'd love to know!
grovecoetzee51
Posted 3 months ago
hoe lyk die uitleg van n CV

Inhou en uitleg

×
Preview Image
Show more reviews
What's your experience? We'd love to know!
Aanbieder
Tyd
Vereistes
Uitkomste
Datum1 July, 2019 |
GRATIS

Nog Kursusse

R 500

Die doel van verpligte aanmelding is om vermeende mishandelde en verwaarloosde kinders so gou moontlik […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 500

Seksuele misbruik van kinders is wêreldwyd ʼn openbare gesondheidsprobleem wat in alle sosio-ekonomiese, opvoedkundige en […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 500

Dit is belangrik dat enigeen wat met kinders werk, kennis en goeie begrip van die […]

Ideal vir Maatskaplike werkers