Kardinale vaardighede vir enige administratiewe take

KURSUSSTATUS:

R 100

Neem hierdie kursus

Daar bestaan ’n wanpersepsie dat administratiewe beamptes, sekretaresses en ontvangsdames daar is om slegs die telefoon te beantwoord en die gaste te groet. In werklikheid is hulle die fondasie van die organisasie wat elke personeellid in staat stel om sy werk gedoen te kry. Hulle het meer verantwoordelikhede as ooit tevore in die geskiedenis van werk. Hulle is die veelsydigste professionele werknemers daarbuite. Hulle hanteer verskillende persoonlikhede en hou kop met alles wat in die organisasie aangaan. Dit is ’n beroep wat, op enige gegewe tyd, ’n verskeidenheid van vaardighede vereis.

 

KURSUSBENAMING:

Kardinale vaardighede vir enige administratiewe take

DATUM EN DUUR VAN KURSUS

E-leer

KOSTE VAN KURSUS:

R100 (Nie-lede)

R60 (Solidariteit-lid)

PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:

In die gemak van jou eie kantoor, tuis op jou rekenaar of jou foon.

 

OORSIG VAN INHOUD:

Daar bestaan ’n wanpersepsie dat administratiewe beamptes, sekretaresses en ontvangsdames daar is om slegs die telefoon te beantwoord en die gaste te groet. In werklikheid is hulle die fondasie van die organisasie wat elke personeellid in staat stel om sy werk gedoen te kry. Hulle het meer verantwoordelikhede as ooit tevore in die geskiedenis van werk. Hulle is die veelsydigste professionele werknemers daarbuite. Hulle hanteer verskillende persoonlikhede en hou kop met alles wat in die organisasie aangaan. Dit is ’n beroep wat, op enige gegewe tyd, ’n verskeidenheid van vaardighede vereis.

 

KURSUSUITKOMSTE:

In hierdie modules gaan jy meer leer oor die volgende:

  • Die belangrikste administratiewe vaardighede.
  • Hoe om hierdie vaardighede op te skerp.

 

WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON?

Enige persoon wat in ’n administratiewe beroep staan.

 

Neem hierdie kursus

e-Leer-inhoud

Lesse Status