Die grootste misverstande in die werksplek ontstaan as gevolg van onvoldoende of gebroke kommunikasie tussen kollegas. Effektiewe kommunikasie is die sleutel tot sukses in enige kantoor.
KURSUSBENAMING:
Kommunikasiebeginsels in die werkplek
DATUM EN DUUR VAN KURSUS
E-leer
KOSTE VAN KURSUS:
R100 (Nie-lede)
R60 (Solidariteit-lid)
PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:
In die gemak van jou eie kantoor, of tuis op jou rekenaar of jou foon.
OORSIG VAN INHOUD:
Die grootste misverstande in die werksplek ontstaan as gevolg van onvoldoende of gebroke kommunikasie tussen kollegas. Effektiewe kommunikasie is die sleutel tot sukses in enige kantoor.
e-Leer-inhoud
Lesse
Status
1
Inhoud
Ratings and Reviews
5.0
Avg. Rating
4 Ratings
5
4
4
0
3
0
2
0
1
0
What's your experience? We'd love to know!
Login to Review
What's your experience? We'd love to know!
Login to Review
Oulike kursus met goeie praktiese kommunikasie wenke.