
KURSUSBENAMING:
Kortverkope
DATUM EN DUUR VAN KURSUS
Op ʼn tyd wat vir jou geleë is en teen jou eie tempo.
KURSUSFORMAAT:
E-leer
KOSTE VAN KURSUS:
Nielede: R100
Lede: R60
PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:
Aanlyn
OORSIG VAN INHOUD:
• Wat behels kortverkope?
• Verkoopproses
• AIDCA-metode en verkoopgedrag
• Verkoopwenke en selfontwikkeling
KURSUSUITKOMSTE:
In die kursus word gekyk na die volgende:
• Belangrikheid van kortverkope
• Definisie van kortverkope
• Vorms wat kortverkope kan aanneem
• Voorbeelde van kortverkope
• Die rol van bemarking en moderne tegnologie in kortverkope
• Navorsing oor verkoopprosesse
• Die kortverkoopprosesse
• Die AIDCA-metode
• Verkoopgedrag
• Belangrike verkoopwenke
• Opsies vir verdere selfontwikkeling
WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON?
Algemene lede van Solidariteit en die breër publiek