Kuns van Kommunikasie | Ontwerp in Kommunikasie

Kursusstatus Neem hierdie kursus

Jy het die regte besluit gemaak. In hierdie video gaan jy leer waarom ontwerp ʼn belangrike rol in bemarking speel en hoe jy dit kan gebruik om jou doelwitte te bereik.

Meer oor die aanbieder:

Marike is ʼn grafiese ontwerper wat haar kreatiwiteit uitleef deur aan verskeie handelsmerke bekendheid te gee. Haar kennis oor handelsmerke, die noodsaaklikheid van ʼn goeie handelsmerk en alles wat daarmee gepaard gaan, is wat haar suksesvol maak. Sy het ervaring van verskeie maatskappye se handelsmerke asook die suksesvolle belyning daarvan met hulle bemarkingsdoelwitte.

Neem hierdie kursus

e-Leer-inhoud

Ratings and Reviews

5.0
Avg. Rating
2 Ratings
5
2
4
0
3
0
2
0
1
0
What's your experience? We'd love to know!
fashion4danelette
Posted 3 months ago
Blink gedagtes en waardes vir 'n nuwe handelsmerk!

Baie dankie vir die praktiese insigewende gedagtes wat uitgeruil is. Knap gedaan.

×
Preview Image
annalize.maritz
Posted 6 months ago
NET WAT EK NODIG HET

Marike Grobler jy is ñ goeie mens en lyk pragtig... jy verduidelik so mooi en ek ek gaan tot die einde aanhou...ek geniet dit baie dankie vir elke een van julle se harde werk en geniet julle aand verder...

×
Preview Image
Show more reviews
What's your experience? We'd love to know!
Aanbieder
Tyd
Vereistes
Uitkomste
Datum30 November, 2021 |
GRATIS

Nog Kursusse

R 500

Die doel van verpligte aanmelding is om vermeende mishandelde en verwaarloosde kinders so gou moontlik […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 500

Seksuele misbruik van kinders is wêreldwyd ʼn openbare gesondheidsprobleem wat in alle sosio-ekonomiese, opvoedkundige en […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 500

Dit is belangrik dat enigeen wat met kinders werk, kennis en goeie begrip van die […]

Ideal vir Maatskaplike werkers