Kuns van Kommunikasie | Projekbestuur

Kursusstatus Neem hierdie kursus

Welgedaan op die eerste vier hoofstukke van hierdie kursus wat jy reeds voltooi het! GP van Rheede van Oudtshoorn gaan jou in die volgende video wys hoe jy deur projekbestuurbeginsels ’n daadwerklike verskil kan maak wanneer jy by ’n projek betrokke raak.

GP bring positiewe energie na enige opleiding of aangeleentheid vir besigheidsbeplanning. Hy het 23 jaar ondervinding as spreker en konsultant, en hy het al in meer as 11 lande sy kennis met diverse gehore gedeel. Sy kennis is gegrond op sy akademiese opleiding in kommunikasiewetenskap en hoër onderwys.

Neem hierdie kursus

e-Leer-inhoud

Ratings and Reviews

0.0
Avg. Rating
0 Ratings
5
0
4
0
3
0
2
0
1
0
What's your experience? We'd love to know!
No Reviews Found!
Show more reviews
What's your experience? We'd love to know!
AanbiederGP van Rheede van Oudtshoorn
Tyd28 min
Vereistes
Uitkomste
Datum2 Desember, 2021 |
R 170

Nog Kursusse

R 2000

‘n Versameling van opleiding vir enige ambagspersoon. Gratis vir Solidariteit lede

Ideal vir Ambagte
R 2000

Kritiese opleiding vir enige onderwyser, opvoeder, of algemene pedagoog

Ideal vir Onderwysers
R 250

Hoe lewer jy uitnemende kliëntediens? Aangebied deur Bianca Smit Neem hierdie kursus e-Leer-inhoud Lesse Status […]

Ideal vir Kantoorpraktisyns