Langverkope, Kortverkope, en Besigheidspel

Kursusstatus Neem hierdie kursus

DATUM EN DUUR VAN KURSUS

Op ʼn tyd wat vir jou geleë is en teen jou eie tempo.

 

KURSUSFORMAAT:

E-leer

 

KOSTE VAN KURSUS:

Nie-lede: R150

Lede: Gratis

 

PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:

Aanlyn

 

OORSIG VAN INHOUD:

Die verkoopsarena is wêreldwyd uiters mededingend – meer as ooit tevore. Aggressiewe mededinging word gedryf deur die gebruik van slimtegnologie in verkope asook die versnelde en aanhoudende verbetering van bestaande oplossings en die innovasie om met nuwe oplossings vorendag te kom. Bemarkings- en verkoopstrategieë is nou, meer as ooit tevore, van kardinale belang.

Hoë-impak langverkope

  • Konteks, posisionering en oorsig
  • Strategie en besigheidsintelligensie
  • Verkoopsinteraksies, sluiting, kontraktering en oorhandiging

Resultaatgedrewe kortverkope:

  • Wat behels kortverkope?
    • Verkoopproses
    • AIDCA-metode en verkoopgedrag
    • Verkoopwenke en selfontwikkeling

Besigheidspel

’n Interaktiewe module waar jy meer oor finansies en ekonomiese produktiwiteit leer met ’n fokus op winsgewendheid.

 

WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON?

Enige iemand wat met verkope werk en graag ’n beter begrip daarvan wil ontwikkel.

Neem hierdie kursus

e-Leer-inhoud

Ratings and Reviews

0.0
Avg. Rating
0 Ratings
5
0
4
0
3
0
2
0
1
0
What's your experience? We'd love to know!
No Reviews Found!
Show more reviews
What's your experience? We'd love to know!
Aanbieder
Tyd
Vereistes
Uitkomste
Datum20 September, 2021 |
R 150

Nog Kursusse

R 2000

‘n Versameling van opleiding vir enige ambagspersoon. Gratis vir Solidariteit lede

Ideal vir Ambagte
R 2000

Kritiese opleiding vir enige onderwyser, opvoeder, of algemene pedagoog

Ideal vir Onderwysers
R 250

Hoe lewer jy uitnemende kliëntediens? Aangebied deur Bianca Smit Neem hierdie kursus e-Leer-inhoud Lesse Status […]

Ideal vir Kantoorpraktisyns