KURSUSBENAMING:
Microsoft PowerPoint
KURSUSFORMAAT:
Die e-leer word in veelvuldige video’s opgebreek met sekere temas wat bespreek sal word in die oorsig van die inhoud.
KOSTE VAN KURSUS:
Nie-lede van Solidariteit: R750
Solidariteit-lede: R450
PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:
In die gerief van jou eie kantoor op jou eie rekenaar. Dit is belangrik om internettoegang te hê, en dat jy ’n app op jou rekenaar het waarop jy multimedia kan besigtig.
OORSIG VAN INHOUD:
Video 1: Raak vertroud met PowerPoint
Video 2: Skep nuwe aanbiedinge en stoor
Video 3: Herrangskik skyfies
Video 4: Formateer teks, kollyste en WordArt
Video 5: Teken, wysig en formateer voorwerpe
Video 6: Clipart, foto’s en Smart Art
Video 7: Invoeg van tabelle en werk met tabelle
Video 8: Invoeg van grafieke
Video 9: Stel skyfies saam uit Word
Video 10: Voeg Ms Office-dokument in
Video 11: Skakels binne aanbieding
Video 12: Die gebruik van temas
Video 13: Slide Master
Video 14: Oorgange
Video 15: Animasie
Video 16: Sprekernotas
Video 17: Die byvoeging van seksies
Video 18: Clipboard
Video 19: Doelgemaakte skyfievertonings
Video 20: Stoor as video
like the hole video's