Onderwys-Groei

Kursusstatus Neem hierdie kursus

Kritiese opleiding vir enige onderwyser, opvoeder, of algemene pedagoog.

Hierdie opleiding gaan bestaan uit ‘n kombinasie van e-leer, webinare, en video’s. Dit kan teen jou eie pas en in die gemak van jou huis voltooi word.

Voorlopige uiteensetting:

Januarie Mentorskap
Februarie Vergaderings en Notules
April Emosionele Intelligensie en Konflikbestuur
Junie Die volledige Microsoft-pakket
Sal bevestig word Professionaliteit in die Onderwys
Sal bevestig word Klaskamerbestuur

 

Koste:

Gratis vir Solidariteit-lede

R2000 vir nie-lede

Indien jy slegs belangstel in sekere modules, is jy welkom om ons te kontak.

 

Vir meer inligting kan jy ‘n e-pos stuur na navrae@s-leer.co.za

Neem hierdie kursus

e-Leer-inhoud

Lesse Status
1

Mentorskap

2

Vergaderings en Notules

3

Emosionele Intelligensie en Konflikbestuur

4

Microsoft Excel: Basies tot Gevorderd

5

Microsoft Powerpoint: Basies tot Gevorderd

6

Microsoft Word: Basies tot Gevorderd

Ratings and Reviews

0.0
Avg. Rating
0 Ratings
5
0
4
0
3
0
2
0
1
0
What's your experience? We'd love to know!
No Reviews Found!
Show more reviews
What's your experience? We'd love to know!
Aanbieder
Tyd
Vereistes
Uitkomste
Datum28 Januarie, 2022 |
R 2000

Nog Kursusse

R 2000

‘n Versameling van opleiding vir enige ambagspersoon. Gratis vir Solidariteit lede

Ideal vir Ambagte
R 2000

Kritiese opleiding vir enige onderwyser, opvoeder, of algemene pedagoog

Ideal vir Onderwysers
R 250

Hoe lewer jy uitnemende kliëntediens? Aangebied deur Bianca Smit Neem hierdie kursus e-Leer-inhoud Lesse Status […]

Ideal vir Kantoorpraktisyns