Pensioenbewusmakingsmaand

Kursusstatus Neem hierdie kursus

Hierdie webinaar is vir enige persoon wat graag onafhanklik wil aftree en ʼn oorsig wil kry oor holistiese finansiële beplanning. Ons leer jou hoe om te beplan vir jou aftrede deur gebruik te maak van praktiese voorbeelde en konsepte. Jy gaan ook leer van lewensversekering.

 

KURSUSBENAMING:

PensiJunie

 

KURSUSFORMAAT:

Webinaar

 

KOSTE VAN KURSUS:

Gratis

 

PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:

In die gerief van jou eie kantoor of huis met ʼn lekker koppie koffie.

 

OORSIG VAN INHOUD:

  1. Beplanning vir aftrede
  2. Praktiese voorbeelde en konsepte
  3. Lewensversekering
  4. Aftrede
  5. Opsomming van finansiële beplanning

 

WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON?

Enige persoon wat graag onafhanklik wil aftree en ʼn oorsig kry oor holistiese finansiële beplanning, die webinaar is vir jou.

 

BIOGRAFIE: 

Jaco Mostert is ʼn onafhanklike finansiële adviseur by Solidariteit Finansiële Dienste FSP 15556. Hy spesialiseer in persoonlike finansiële beplanning met ʼn fokus op beleggings en lewensversekering.

‘’Die hoofdoel van finansiële beplanning is om sekerheid te skep.’’

Hy het sy BCom Entrepreneurs graad in 2011 aan die Universiteit van Pretoria behaal en in 2016 sy Nagraadse Diploma in Finansiële Beplanning aan die Universiteit van die Vrystaat voltooi.

Solidariteit Finansiële Dienste kan gekontak word by:

E-pos: Admin@sfdienste.co.za

Kontaknommer: 0861 101 005

 

Neem hierdie kursus

e-Leer-inhoud

Lesse Status
1

Opname

Ratings and Reviews

0.0
Avg. Rating
0 Ratings
5
0
4
0
3
0
2
0
1
0
What's your experience? We'd love to know!
No Reviews Found!
Show more reviews
What's your experience? We'd love to know!
Aanbieder
Tyd
Vereistes
Uitkomste
Datum31 Desember, 2021 |
GRATIS

Nog Kursusse

R 500

Die doel van verpligte aanmelding is om vermeende mishandelde en verwaarloosde kinders so gou moontlik […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 500

Seksuele misbruik van kinders is wêreldwyd ʼn openbare gesondheidsprobleem wat in alle sosio-ekonomiese, opvoedkundige en […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 500

Dit is belangrik dat enigeen wat met kinders werk, kennis en goeie begrip van die […]

Ideal vir Maatskaplike werkers