Persoonlike finansies

KURSUSSTATUS:

GRATIS

Neem hierdie kursus

Hierdie webinaar gaan nie oor die herhaling van statistiek hoe desperaat persoonlike finansies, veral in Suid-Afrika, is nie. Dit is ook nie ‘n herhaling van grepe uit boeke en artikels nie.

Die webinaar is ‘n ware verhaal oor hoe die twee weke voor, en die tyd gedurende die inperkingstyd, ‘n gesin se inkomste meer as gehalveer het. En verskeie scenarios bestaan wat vir ons nog moontlik kan voorlê. Hierdie finansiële nood kan enige tyd plaasvind – die inperkingtyds het net klem geplaas.

Dit sal die gesin ten minste agt maande neem om te herstel.

Hierdie gesin het plat op die aarde veranderinge gemaak. Kom ons gesels daaroor.

Hierdie gesin is my gesin…

Neem hierdie kursus

e-Leer-inhoud

Lesse Status
1

Opname

Ratings and Reviews

0.0
Avg. Rating
0 Ratings
5
0
4
0
3
0
2
0
1
0
What's your experience? We'd love to know!
No Reviews Found!
Show more reviews
What's your experience? We'd love to know!