POPI – wetgewing

Kursusstatus Neem hierdie kursus

Alle organisasies in Suid-Afrika moet voldoen aan die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (No. 2 van 2000). In hierdie webinaar gaan ons spesifiek kyk na die vereiste dat elke organisasie (sommige organisasies het uitstel tot 31 Desember 2020) ʼn Paia-handleiding ingevolge artikel 51 van die wet moet opstel.

 

KURSUSBENAMING:
Voldoening aan die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting, (No. 2 van 2000) (POPI-wetgewing)

KURSUSFORMAAT:
Fasilitering via webinaarsessie

KOSTE VAN KURSUS:
Gratis

PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:
In die gerief van jou eie huis of kantoor

OORSIG VAN INHOUD:
Alle organisasies in Suid-Afrika moet voldoen aan die Wet op die Bevordering van Toegang tot Inligting (No. 2 van 2000). In hierdie webinaar gaan ons spesifiek kyk na die vereiste dat elke organisasie (sommige organisasies het uitstel tot 31 Desember 2020) ʼn Paia-handleiding ingevolge artikel 51 van die wet moet opstel. Die volgende aspekte sal in die besonder aandag kry:
1. Inhoud van die handleiding;
2. Opdatering van bestaande artikel 51-handleidings ná die inwerkingtrede van die Wet op Persoonlike Inligting (No. 4 van 2013) (Popi);
3. Die risiko’s van nienakoming; en
4. Waarom u daaraan moet voldoen.

WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON?
Alle beroepslui in Suid-Afrika

Neem hierdie kursus

e-Leer-inhoud

Lesse Status
1

Opname

Ratings and Reviews

4.0
Avg. Rating
2 Ratings
5
1
4
0
3
1
2
0
1
0
What's your experience? We'd love to know!
wpjvdw
Posted 2 weeks ago
Kort 'n opdateering

Verwys na inligting wat al in 2020 inplek gestel moes word. Dalk nodig vir geskedenis.

×
Preview Image
pwfourie
Posted 1 year ago
Excellent course / Webinar

I appreciate the indepth knowledge, provided by an expert in the field. Very informative. i would like to gain access to the mentioned template though...

×
Preview Image
Show more reviews
What's your experience? We'd love to know!
AanbiederS-leer
Tyd
VereistesGeen
UitkomsteVerstaan van die POPI-wetgewing
Datum1 April, 2019 |
GRATIS

Nog Kursusse

R 500

Die doel van verpligte aanmelding is om vermeende mishandelde en verwaarloosde kinders so gou moontlik […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 500

Seksuele misbruik van kinders is wêreldwyd ʼn openbare gesondheidsprobleem wat in alle sosio-ekonomiese, opvoedkundige en […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 500

Dit is belangrik dat enigeen wat met kinders werk, kennis en goeie begrip van die […]

Ideal vir Maatskaplike werkers