Reputasie maak nou meer saak as ooit te vore

KURSUSSTATUS:

GRATIS

Neem hierdie kursus

As jy gewonder het of jou besigheid of jou reputasie belangrik was, is dit nou die tyd om dit ernstig op te neem. Baie besighede en individue kan nou slegs staatmaak op hulle reputasie aangesien hulle nie soos normaal kan voortgaan met besigheid soos ons dit ken nie. Hoe kan jy seker maak dat hierdie reputasie jou sal help om na die twee verdere weke van inperking jou besigheid weer te laat blom?

Leer by die webinaar bietjie wenke en reëls sodat jy tydens inperking steeds kan werk aan jou besigheid se reputasie.

 

Neem hierdie kursus

e-Leer-inhoud

Lesse Status
1

Opname

Ratings and Reviews

5.0
Avg. Rating
1 Ratings
5
1
4
0
3
0
2
0
1
0
What's your experience? We'd love to know!
Esbes
Posted 5 months ago
Universal Speakers cc

Baie dankie hou Universal Speakers cc. vir alle herstelwerk aan luidsprekers dop. Ons gaan aan 'n plan dink om julle bewus te maak van julle luidsprekers, want wie kan nou heeltyd in absolute stilte sit. Kontak vir Willie om jou te help om die goed weer op te koppel.

Show more reviews
What's your experience? We'd love to know!