Kom leer die verskil tussen ʼn kostepakket en ʼn pensioendraende salaris. Uiteensetting van pensioenfonds en voorsorgfonds.
Inkomstebeskerming wat Sanlam vir die groep verskaf. Sterftevoordele van ons Sanlam-groepskema. Algemene vra wat SFD oor die Sanlam-groepskema ontvang.
KURSUSBENAMING:
Sanlam-pensioen en -voorsorgfonds
KURSUSFORMAAT:
Webinaar
KOSTE VAN KURSUS:
Gratis
PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:
In die gerief van jou eie kantoor.
OORSIG VAN INHOUD:
- Verskil tussen ʼn kostepakket en ʼn pensioendraende salaris
- Uiteensetting van pensioenfonds en voorsorgfonds
- Inkomstebeskerming wat Sanlam vir die groep verskaf.
- Sterftevoordele van ons Sanlam-groepskema.
- Algemene vra wat SFD oor die Sanlam-groepskema ontvang.
WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON?
Alle personeel wat aan die Sanlam-pensioenfonds behoort.
BIOGRAFIE:
Jaco Mostert is ʼn finansiële adviseur by Solidariteit Finansiële Dienste. Hy spesialiseer in persoonlike finansiële beplanning met ʼn fokus op beleggings en persoonlike risiko’s.
Hy het sy BCom Entrepreneurs graad in 2011 aan die Universiteit van Pretoria behaal en in 2016 sy Nagraadse Diploma in Finansiële Beplanning aan die Universiteit van die Vrystaat voltooi.