Seminare 2020 afgestel

KURSUSSTATUS:

Beste vriende.  S-leer moes ongelukkig in die lig van die huidige omstandighede die res van 2020 se seminare afstel.  Ons sal julle in kennis stel sodra ons weer iets beplan.  Maak gerus van die geleentheid gebruik om ons gratis webinare te kyk of geruik die koeponkode:  COVID19/Gratis om enige e-leer program gratis te doen.  Sterkte tuis.