Onteiening sonder vergoeding: Wat is die regsposisie

KURSUSSTATUS:

GRATIS

Neem hierdie kursus

Inligting oor onteiening sonder vergoeding en waarom dit fataal sal wees vir die ekonomie.

 

KURSUSBENAMING:

Sentralisasie-sentimente in ’n konstitusionele demokrasie

DATUM EN DUUR VAN KURSUS

Opening en verwelkoming by die webinaar vind plaas op 10 Julie 2020 om 13:00.

KURSUSFORMAAT:

’n Kombinasie van E-leer en fasilitering via webinaarsessies.

Tydens die webinaarsessies kan die deelnemers vrae stel en deelneem aan die fasiliteringsproses.

Deelnemers wat spesifieke vrae het, moet hul lys met vrae op Facebook LiveChat plaas sodat hierdie vrae hanteer kan word tydens die sessie op 10 Julie 2020.

KOSTE VAN KURSUS:

Geen

PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:

In die gerief van jou huis of kantoor.

 

OORSIG VAN INHOUD:

  1. Onteiening sonder vergoeding.
  2. Regsargumente teen die onteiening-sonder-vergoeding-kwessie, asook die redes waarom dit fataal vir die ekonomie sal wees.
  3. Nasionale gesondheidsversekering en planne om die hele sportbedryf te nasionaliseer.
  4. Die sentralisering van die ekonomie, reserwe bank, betalingsisteem en ’n staatsbank.

WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON?

Enige werknemer in die regsberoep of diegene wat die bogenoemde kwessies interessant vind.

Neem hierdie kursus

e-Leer-inhoud

Lesse Status
1

Opname

Ratings and Reviews

5.0
Avg. Rating
1 Ratings
5
1
4
0
3
0
2
0
1
0
What's your experience? We'd love to know!
paulize
Posted 3 months ago
Iets wat almal moet weet

Ek het eers gedink dit is nie iets waarby ek iets sal leer nie. Maar dit is regtig belangrik dat almal hierdie moet weet!

Show more reviews
What's your experience? We'd love to know!