Solidariteit Netwerk van Werk

KURSUSSTATUS:

GRATIS

Neem hierdie kursus

Deur die Solidariteit Netwerk van Werk wil Solidariteit help dat die Afrikaner-kultuurgemeenskap, Afrikaanse taalgemeenskap en die Solidariteit-ledegemeenskap die laagste werkloosheidskoers in die wêreld sal hê. Solidariteit wil dus verseker dat almal wat wíl werk, kán werk. Dié e-leer-program fokus daarop dat jy beter kan verstaan hoe die Solidariteit Beweging se verskeie instellings inmekaar pas en saamwerk.

DATUM EN DUUR VAN KURSUS

Op jou eie tyd – gemiddeld so 90 minute aaneen

KURSUSFORMAAT:

E-leer

KOSTE VAN KURSUS:

Gratis

PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:

In die gerief van jou eie kantoor

OORSIG VAN INHOUD:

Deur die Solidariteit Netwerk van Werk wil Solidariteit help dat die Afrikaner-kultuurgemeenskap, Afrikaanse taalgemeenskap en die Solidariteit-ledegemeenskap die laagste werkloosheidskoers in die wêreld sal hê. Solidariteit wil dus verseker dat almal wat wíl werk, kán werk. Dié e-leer-program fokus daarop dat jy beter kan verstaan hoe die Solidariteit Beweging se verskeie instellings inmekaar pas en saamwerk.

KURSUSUITKOMSTE:

Verstaan hoe jy in die Solidariteit Netwerk van Werk inpas en watter bydra jy tot die groter prentjie maak, en hoe die Solidariteit Beweging se verskeie instellings inmekaar inpas.

WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON?

Alle Solidariteit Beweging-personeel.

Enige individu wat meer wil weet oor hoe die Solidariteit Beweging werksaam is.

Neem hierdie kursus

e-Leer-inhoud