Tydens hierdie webinaar gaan jy toegerus word met; 7 stappe vir finansiële beplanning in 2020, hoe om reg te begroot in 2020, beleggings, asook risikobestuur.
Risikobestuur
KURSUSBENAMING:
Spaarsamigheid in 2020
KURSUSFORMAAT:
Webinaar
KOSTE VAN KURSUS:
Gratis
PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:
In die gerief van jou eie kantoor of huis.
OORSIG VAN INHOUD:
7 stappe vir finansiële beplanning in 2020
Hoe om reg te begroot in 2020
Beleggings, waar om te begin…
Risikobestuur
WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON?
Enige persoon wat graag ʼn breë oorsig wil kry oor holistiese finansiële beplanning vir 2020.
BIOGRAFIE:
Jaco Mostert is ʼn finansiële adviseur by Solidariteit Finansiële Dienste. Hy spesialiseer in persoonlike finansiële beplanning met ʼn fokus op beleggings en lewensversekering.
‘’Die hoofdoel van finansiële beplanning is om sekerheid te skep.’’ – Jaco Mosterd
Hy het sy BCom Entrepreneursgraad in 2011 aan die Universiteit van Pretoria behaal en in 2016 sy Nagraadse Diploma in Finansiële Beplanning aan die Universiteit van die Vrystaat voltooi.