Kursusstatus

Ons kyk dikwels na stres suiwer as ons vyand; en ja – stres is nie ons beste vriend nie! Stres het nietemin ʼn enorme uitwerking (negatief en/of positief) op ons lyf, ons verhoudings, ons werk en beslis op ons hele lewe. Kom ontdek saam hoe jou brein met stres te werk gaan. Leer meer omtrent kernkonsepte soos verstandelike denkraamwerke, empatiese bewustheid van ander, bedagsaamheid en verál die chemiese woelinge en werkinge wat tussen jou brein en jou lyf plaasvind.  Bewustheid hieroor maak jou slimmer en wyser. Ons gaan ook sterk fokus op die rol van jóú persepsies oor hoe jy stres sien en wat jy daaromtrent glo.

 

Neem deel aan oplossings en wenke om jou BREIN so te benut dat stres nié jou vyand is nie, maar wel ook tot groot voordeel kan wees vir jou geestelike, emosionele, intellektuele en fisiese ontwikkeling.

 

 

Neem hierdie kursus

e-Leer-inhoud

Lesse Status
1

Opname

Ratings and Reviews

0.0
Avg. Rating
0 Ratings
5
0
4
0
3
0
2
0
1
0
What's your experience? We'd love to know!
No Reviews Found!
Show more reviews
What's your experience? We'd love to know!
Aanbieder
Tyd
Vereistes
Uitkomste
Gradering

e-Leer-inhoud

Lesse Status
1

Opname

Bespreking


Free

Artikel – Nuwe Era in Praktykbestuur (3 Kliniese VPO-punte)

See more...

Free

Artikel – Anafilakse (3 Kliniese VPO-Punte)

See more...

« » bladsy 1 / 28