Stresbestuur tydens inperking

Kursusstatus

Neem hierdie kursus

Jou brein evalueer elke situasie waarin jy jou bevind. Omstandighede in ons land is tans nie opwindend nie. Elke dag, elke keer, moontlik elke uur moet jou brein ’n besluit neem. Besluite soos “Is ek in gevaar?” “Hoe moet ek nou maak?” “Kan ek ooit hieruit kom?” “Hoe gaan ek werklik myself en my gesin deur hierdie tyd kry?”

Dit is dus voordelig om meer van jou brein te weet. Dit is eintlik noodsaaklik vir jou eie gesondheid en welsyn om te verstaan hoe jou gedagtes nou slim en kreatief bestuur moet word, sodat die negatiewe gedagtes nie toksies raak en beslis jou eie lyf aftakel nie.

Stres ontstaan wanneer die brein besluit dat jy nie die vaardighede het om die situasie te hanteer nie. Stres is ’n sterk ervaring (in jou brein en uiteindelik in jou hele liggaam) dat jy nie in beheer is nie, dat dinge radikaal verkeerd is. Daar heers ’n stryd in jou kop en wese en jy voel die meeste van die tyd sonder hoop. Om sonder hoop te lewe, is baie tragies!

Skakel in vir hierdie webinaar waar ons gaan gesels oor stres en die hantering daarvan tydens inperking

Neem hierdie kursus

e-Leer-inhoud

Lesse Status
1

Opname

Ratings and Reviews

4.5
Avg. Rating
2 Ratings
5
1
4
1
3
0
2
0
1
0
What's your experience? We'd love to know!
RuthduToit
Posted 1 year ago
Balance

Baie dankie vir die Webinaar - herinnering - you are not alone in it but you alone can try to balance. Deurlopend.

×
Preview Image
Eddiepretorius
Posted 2 years ago
Informatief

Goeie herhinnering aan die logiese

×
Preview Image
Show more reviews
What's your experience? We'd love to know!
GRATIS

Nog Kursusse

R 250

Module 5 van die Noodsaaklike Vaardighede vir Kantoorpraktisyns kursus. Die aanbod vind plaas op ’n […]

Ideal vir
R 500

Om ʼn maatskaplike werker te wees is meer as om net elke dag by die […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 0

Hierdie opleiding sal jou as mentor bemagtig om uitnemend te wees.

Ideal vir