KURSUSBENAMING:
Uitdagings in die verpleegkundeberoep
KURSUSFORMAAT:
ʼn Kombinasie van e-leer en fasilitering via webinaarsessies.
KOSTE VAN KURSUS:
Geen
PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:
In die gerief van jou eie huis of kantoor.
OORSIG VAN INHOUD:
Nicolien: Uitdagings rakende navorsing oor die verpleegkundeberoep.
Peirru: Werklikhede rakende arbeidsaangeleenthede
Henru: Moontlike oplossings (opleiding, bystand, netwerkgeleenthede, opheffing, wetgewing wat ingestel moet word aangaande die getalleverhouding van pasiënte tot verpleegkundiges)
Joey: Opleiding in die verpleegkundeberoep
WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON?
Alle verpleegkundiges