Hou jou kliënt gelukkig

KURSUSSTATUS:

GRATIS

Neem hierdie kursus

Dit gebeur soms dat kliente net besluit om op te hou om dienste te gebruik of ons produkte te koop.  Ons verstaan dit nie altyd nie.  En in die meeste van hierdie gevalle gaan dit bloot net oor swak diens.

Geniet hierdie gratis 3-minute-video wat jou dalk net iets kan touwys maak terwyl jy ʼn vinnige koppie koffie geniet.

Neem hierdie kursus

e-Leer-inhoud

Lesse Status