Verpleegsterbondel

KURSUSSTATUS:

GRATIS

Neem hierdie kursus

Die verpleegsorgbondel bestaan uit ses modules wat handel oor verpleegsorg en infeksies.  Die verpleegsorgbondel is gefokus en gesentreer op versorging en hoe om altyd die beste versorging aan pasiënte te lewer. Die bondels sluit in:

  • Post-operatiewe infeksie
  • Ventilator verwante longontsteking
  • Verantwoordelike gebruik van antibiotika
  • Kateter verwante urienweginfeksie
  • Sentralelyn verwante bloedstroominfeksie
  • Bondels vir ernstige sepsis

 

KURSUSBENAMING:

Verpleegsorgbondel

 

DATUM EN DUUR VAN KURSUS

E-leer

 

KOSTE VAN KURSUS:

R100 (Nie-lede)

R60 (Solidariteit-lid)

 

PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:

 

In die gemak van jou eie kantoor, of by die huis op jou rekenaar of jou foon.

 

OORSIG VAN INHOUD:

Die verpleegsorgbondel bestaan uit ses modules wat handel oor verpleegsorg en infeksies.  Die verpleegsorgbondel is gefokus en gesentreer op versorging en hoe om altyd die beste versorging aan pasiënte te lewer. Die bondels sluit in:

  • Post-operatiewe infeksie
  • Ventilator verwante longontsteking
  • Verantwoordelike gebruik van antibiotika
  • Kateter verwante urienweginfeksie
  • Sentralelyn verwante bloedstroominfeksie
  • Bondels vir ernstige sepsis

 

KURSUSUITKOMSTE:

In hierdie modules gaan jy meer oor die volgende leer:

  • Die gebruik van prosesse wat op navorsing berus en beklemtoon word.
  • Die prosesse wat deur die instituut vir die verbetering van gesondheidsorg ontwikkel en deur portuurgroepe geëvalueer is.
  • Die konsepte word internasionaal geïmplementeer.
  • Oor die versorgingsbondel wat bestaan uit ’n kombinasie van komponente wat fokus op die versorging van ’n spesifieke simptoom, prosedure of behandeling.
  • Wanneer die prosesse gekombineer en tegelykertyd gebruik word, vergroot die positiewe uitkomste vir die pasiënt.

 

WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON?

Verpleegsters of enige iemand wat meer wil weet van die inflammatoriese infeksieproses.

Neem hierdie kursus