Gesondheidspraktisyns: Wat jy als moet weet van Covid-19

Kursusstatus Neem hierdie kursus

KURSUSBENAMING:

Gesondheidspraktisyns: Wat jy alles van Covid-19 moet weet.

DATUM EN DUUR VAN KURSUS

Enige tyd in die gerief van jou eie huis.

KURSUSFORMAAT:

E-leer

KOSTE VAN KURSUS:

Geen

PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:

In die gerief van jou eie huis of kantoor.

OORSIG VAN INHOUD:

  1. Die doel van PPE
  2. Wanneer moet ek watter masker gebruik?
  3. Higiëne by die huis
  4. Covid-19: Die regte van ’n gesondheidswerker.

WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON?

Enige verpleegster wat hulle kennis in die tyd wil opskerp.

 

Neem hierdie kursus

e-Leer-inhoud

Ratings and Reviews

0.0
Avg. Rating
0 Ratings
5
0
4
0
3
0
2
0
1
0
What's your experience? We'd love to know!
No Reviews Found!
Show more reviews
What's your experience? We'd love to know!
Aanbieder
Tyd
Vereistes
Uitkomste
Datum30 Maart, 2020 |
GRATIS

Nog Kursusse

R 500

Die doel van verpligte aanmelding is om vermeende mishandelde en verwaarloosde kinders so gou moontlik […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 500

Seksuele misbruik van kinders is wêreldwyd ʼn openbare gesondheidsprobleem wat in alle sosio-ekonomiese, opvoedkundige en […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 500

Dit is belangrik dat enigeen wat met kinders werk, kennis en goeie begrip van die […]

Ideal vir Maatskaplike werkers