Verstaan vandag se politiek en filosofie seminaar 2020

KURSUSSTATUS:
Neem hierdie kursus

Kry kennis van die verskillende ideologieë in Suid-Afrika vandag, veral die ANC sʼn en hoe om dit teen te staan.

KURSUSBENAMING:

Verstaan vandag se politiek en filosofie

DATUM EN DUUR VAN KURSUS

6 Augustus

09:00 – 12:00

KURSUSFORMAAT:

Seminaar

KOSTE VAN KURSUS:

Nie-lede:         R500

Lede:               R300

PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:

S-leer

Kremetart Raadsaal

Solidariteit Hoofkantoor

Kloofsig

Centurion

Sien die kaart hier.

OORSIG VAN INHOUD:

Seminaar oor die verskillende ideologieë in Suid-Afrika vandag.

KURSUSUITKOMSTE:

Goeie kennis van die verskillende ideologieë in Suid-Afrika vandag, veral die ANC sʼn en hoe om dit teen te staan. Die kursusuitkomste bestaan uit die volgende:

  1. Goeie kennis en insig van die Westerse beskawingsbronne en hulle toepassing in ons eie tyd
  2. Goeie kennis en insig van die van die heersende ideologieë in Suid-Afrika die afgelope honderd jaar
  3. Goeie kennis en insig van die liberale ideologie
  4. Goeie kennis en insig van die Sosialistiese-/Marxistiese-ideologie
  5. Goeie kennis en insig in die gemeenskapsgeoriënteerde werklikheidsbeskouing van die Solidariteit Beweging

WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON?

Algemene lede van Solidariteit en die breër publiek

BIOGRAFIE: 

Prof. Pieter Duvenage is sedert Januarie 2019 die Dekaan vir Geesteswetenskappe by Akademia. Hy het voorgraads BA aan die Universiteit van Stellenbosch gestudeer (1984) en sy nagraadse studies aan die Universiteite van Pretoria en Port Elizabeth voltooi – BA Hons. (1985); MA (1989) en DPhil (1994). Hy het aan verskeie universiteite in Suid-Afrika filosofie gedoseer, en was professor in filosofie aan die Universiteit van die Vrystaat (2011-2018), voordat hy by Akademia aangestel is.

KURSUSKREDIETE

Geen

Neem hierdie kursus

e-Leer-inhoud

Lesse Status

Ratings and Reviews

0.0
Avg. Rating
0 Ratings
5
0
4
0
3
0
2
0
1
0
What's your experience? We'd love to know!
No Reviews Found!
Show more reviews
What's your experience? We'd love to know!