Vierde Industriële Revolusie (4IR) 2020

KURSUSSTATUS:

GRATIS

Neem hierdie kursus

Die Vierde Industriële Revolusie is nie iets wat nog op pad is nie – dit is reeds met ons. Die meeste mense weet nie presies wat dit behels en hoe om daarvoor voor te berei nie. Hierdie webinaar sal jou inlig oor hierdie revolusie en hoe dit ons werk, omgewing, ekonomie, besighede en gemeenskappe gaan raak.

KURSUSBENAMING:

Vierde Industriële Revolusie (4IR)

KURSUSFORMAAT:

Webinaar

KOSTE VAN KURSUS:

Gratis

PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:

In die gemak van jou eie kantoor

OORSIG VAN INHOUD:

Die Vierde Industriële Revolusie is nie iets wat nog op pad is nie – dit is reeds met ons. Die meeste mense weet nie presies wat dit behels en hoe om daarvoor voor te berei nie. Hierdie webinaar sal jou inlig oor hierdie revolusie en hoe dit ons werk, omgewing, ekonomie, besighede en gemeenskappe gaan raak.

KURSUSUITKOMSTE:

  1. Rus jouself toe met feite oor die Vierde Industriële Revolusie.
  2. Plaas jouself op die voorpunt van die nuutste verwikkelinge tydens die revolusie.
  3. Wees voorbereid vir wat kom.
  4. Verstaan wat jy moet doen om nie onkant betrap te word nie.
  5. Weet of jy en jou beroep op die regte pad is, en of jy moet dink aan ekstra vaardighede

WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON?

Die seminaar is vir enige persoon, jonk en oud, wat nuuskierig is oor die Vierde Industriële Revolusie, asook enige iemand wat dalk mag bekommerd wees daaroor.

BIOGRAFIE: 

Dr. Juran van den Heever, tans die uitvoerende hoof van S-leer, het sy PhD in Kommunikasiebestuur behaal. Alhoewel hy homself nou op die leeromgewing toespits, bly kommunikasie en veral waarheen dit op pad is, vir hom na aan die hart. Dr. Van den Heever het in sy verhandeling ’n model ontwikkel wat maatskappye kan gebruik om hul maatskappy se aanlyn reputasie te bestuur.

KURSUSKREDIETE

Geen

Neem hierdie kursus

e-Leer-inhoud

Lesse Status
1

Opname

Ratings and Reviews

4.0
Avg. Rating
1 Ratings
5
0
4
1
3
0
2
0
1
0
What's your experience? We'd love to know!
mbakkes871@gmail.com
Posted 6 months ago
Omvattend en insiggewend

Baie goeie uitleg. Logiese en verstaanbare struktuur.

Show more reviews
What's your experience? We'd love to know!