VPO | Die dinamika van die openbaarmaking van seksuele misbruik

Kursusstatus Neem hierdie kursus

Seksuele misbruik van kinders is wêreldwyd ʼn openbare gesondheidsprobleem wat in alle sosio-ekonomiese, opvoedkundige en etniese klasse voorkom. In die afgelope dekades het navorsing oor die seksuele misbruik van kinders die belangrikheid daarvan begin erken om die dinamika van kinders se onthullings te verstaan. Die openbaarmaking van seksuele misbruik van kinders is ʼn veelfasetige en komplekse proses wat op verskeie maniere kan ontvou. Deur die komplekse aard van die openbaarmaking te verstaan, stel professionele persone in staat om die strik van wanopvattings rondom openbaarmaking te vermy en pro-aktief maatreëls in plek te stel wat ʼn kind van die nodige veiligheid, versekering en verhoudings kan voorsien wat moontlike openbaarmaking kan vergemaklik. Hierdie opleiding sal afgevaardigdes ʼn goeie teoretiese begrip van die veelfasetige en komplekse dinamika van openbaarmaking bied. Afgevaardigdes sal verder toegerus word met riglyne om verhoudings te optimalisering en omstandighede wat kinders in staat sal stel om mishandeling te openbaar, asook riglyne om die kind se openbaarmaking te vergemaklik.

Neem hierdie kursus
AanbiederDr. Louise Aucamp
Tyd09:00 - 13:00
VereistesGeen
Uitkomste4 VPO Punte
Datum | 14 July, 2022
R 500

Nog Kursusse

R 500

Die doel van verpligte aanmelding is om vermeende mishandelde en verwaarloosde kinders so gou moontlik […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 500

Seksuele misbruik van kinders is wêreldwyd ʼn openbare gesondheidsprobleem wat in alle sosio-ekonomiese, opvoedkundige en […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 500

Dit is belangrik dat enigeen wat met kinders werk, kennis en goeie begrip van die […]

Ideal vir Maatskaplike werkers