VPO-opleiding | Normale seksuele ontwikkeling tot en met problematiese seksuele gedrag

Kursusstatus Neem hierdie kursus

Dit is belangrik dat enigeen wat met kinders werk, kennis en goeie begrip van die normale seksuele ontwikkeling van kinders het. Die meeste professionele persone is kundig wanneer dit kom by die kognitiewe, emosionele en sosiale ontwikkeling van kinders, maar normale seksuele ontwikkeling is een van die gebiede waar professionele persone se kennis dikwels tekortskiet. Kennis oor seksuele ontwikkeling stel professionele persone in staat om te kan onderskei tussen seksuele gedrag binne die perke van normale ontwikkeling en seksuele gedrag wat as problematies beskou kan word. Kennis en begrip rakende normale seksuele ontwikkeling en problematiese seksuele gedrag is ook  fundamenteel in die voorkoming van seksuele misbruik.

Neem hierdie kursus
AanbiederDr. Louise Aucamp
Tyd09:00 - 13:00
VereistesGeen
Uitkomste4 VPO Punte
Datum | 13 July, 2022
R 500

Nog Kursusse

R 500

Die doel van verpligte aanmelding is om vermeende mishandelde en verwaarloosde kinders so gou moontlik […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 500

Seksuele misbruik van kinders is wêreldwyd ʼn openbare gesondheidsprobleem wat in alle sosio-ekonomiese, opvoedkundige en […]

Ideal vir Maatskaplike werkers
R 500

Dit is belangrik dat enigeen wat met kinders werk, kennis en goeie begrip van die […]

Ideal vir Maatskaplike werkers