Werksonderhoud Deel 2: Hoe om ʼn werksonderhoud te benader en te hanteer

Kursusstatus Neem hierdie kursus

ʼn Werksonderhoud is uit die aard van die saak ʼn gesprek tussen ʼn voornemende werkgewer en ʼn kandidaat. Dit is ʼn evalueringsgesprek. Aan die hand van voorafgekose kriteria word die beste kandidaat gekies.

KURSUSBENAMING:

Werksonderhoud Deel 2: Hoe om ʼn werksonderhoud te benader en te hanteer

KURSUSFORMAAT:

Webinaar

KOSTE VAN KURSUS:

Gratis

PLEK WAAR DIE KURSUS BYGEWOON WORD:

In die gemak van jou eie huis

OORSIG VAN INHOUD:

ʼn Werksonderhoud is uit die aard van die saak ʼn gesprek tussen ʼn voornemende werkgewer en ʼn kandidaat. Dit is ʼn evalueringsgesprek. Aan die hand van voorafgekose kriteria word die beste kandidaat gekies. Die sleutelterm is “evaluasie.” Evaluasie behels onder meer vrae waarop die kandidaat moet reageer. Vraag-antwoord-voorbereiding is ʼn kritieke suksesfaktor vir enige kandidaat. Dit verg oefening om vlot te wees in die beantwoording van vrae want ʼn werksonderhoud kan nogal angswekkend wees. Alhoewel voorafoefening baie help, bly spontaniteit en eerlikheid die beste beleid.

 

Die webinaar hanteer onder meer die volgende vier belangrike aspekte, naamlik:

  • Die verskillende formate wat ʼn onderhoud kan aanneem
  • Tipiese vrae soos deur navorsing geïdentifiseer is
  • Wenke om vrae te beantwoord wat navorsing en ervaring beklemtoon
  • Die belangrikste aspek wat volgens die nuutste navorsing gewoonlik in ʼn onderhoud nagelaat word

WIE BEHOORT DIE KURSUS BY TE WOON?

Jeug

Neem hierdie kursus

e-Leer-inhoud

Lesse Status

Ratings and Reviews

0.0
Avg. Rating
0 Ratings
5
0
4
0
3
0
2
0
1
0
What's your experience? We'd love to know!
No Reviews Found!
Show more reviews
What's your experience? We'd love to know!
Aanbieder
Tyd
Vereistes
Uitkomste
Datum1 August, 2019 |
GRATIS

Nog Kursusse

R 2000

Kritiese opleiding vir enige onderwyser, opvoeder, of algemene pedagoog

Ideal vir Onderwysers
R 250

Hoe lewer jy uitnemende kliëntediens? Aangebied deur Bianca Smit Neem hierdie kursus e-Leer-inhoud Lesse Status […]

Ideal vir Kantoorpraktisyns
R 250

Leer oor onbillike diskriminasie en regstellende aksie – wat presies sê die Wet op Diensbillikheid?

Ideal vir Arbeidsverhoudingspesialiste