e-Leer

Hierdie e-Leer-platform bied verskeie kursusse aan wat mense in die werkplek in verskillende fasette oplei wat die volgende insluit:

persoonlike ontwikkeling, sagte vaardighede, verkryging van VPO-punte, beroepspesifieke opleiding en selfs geakkrediteerde kwalifikasies waar sekere krediete verwerf kan word. Dit is alles aanlyn, interessant en groot pret. Elke kursus bevat leesmateriaal, video’s, notas en assessering. S-Leer se e-Leer-stelsel bemagtig mense in die werkplek om hulleself op verskillende vlakke te ontwikkel en te verbeter.

Nuutste E-Kurssuse
R 750

Microsoft Word: Basies tot Gevorderd

Let wel: Die koeponkode is nie geldig vir hierdie kursus nie KURSUSBENAMING: Microsoft Word: Basies tot Gevorderd KURSUSFORMAAT: Die e-leer word in die volgende stukke opgedeel: KOSTE VAN KURSUS: Nie-lede: […]

lees meer >
GRATIS

Reeks GRATIS Afrikaanse geakkrediteerde artikels vir ons Gilde vir Aptekers

ʼn Solidariteit Gilde is ʼn gemeenskap wat jou nie net sterk in jou beroep maak nie, maar dit is ook ʼn gemeenskap waarbinne jy tuis kan voel, saamwerk en saam […]

lees meer >
GRATIS

Reeks GRATIS Afrikaanse geakkrediteerde artikels vir ons Gilde vir Verpleegkundiges

ʼn Solidariteit Gilde is ʼn gemeenskap wat jou nie net sterk in jou beroep maak nie, maar dit is ook ʼn gemeenskap waarbinne jy tuis kan voel, saamwerk en saam […]

lees meer >
GRATIS

Reeks GRATIS Afrikaanse geakkrediteerde artikels vir ons Gilde vir Gesondheidspraktisyns

ʼn Solidariteit Gilde is ʼn gemeenskap wat jou nie net sterk in jou beroep maak nie, maar dit is ook ʼn gemeenskap waarbinne jy tuis kan voel, saamwerk en saam […]

lees meer >
R 1500

Verteenwoordigeropleiding

KURSUSBENAMING: Verteenwoordigeropleiding DATUM EN DUUR VAN KURSUS Hierdie kursus bestaan uit verskeie modules en opnames. Kursusgangers kan die modules in hul eie tyd voltooi. KURSUSFORMAAT: Die kursus bestaan uit verskeie […]

lees meer >
R 100

Hoë-impak-langverkope: Verkoopstrategieë wat waarde vir kliënte ontsluit

Die verkoopsarena is wêrelwyd uiters mededingend – meer as ooit tevore. Aggressiewe mededinging word gedryf deur die gebruik van slimtegnologie in verkope asook die versnelde en aanhoudende verbetering van bestaande […]

lees meer >
R 0

Dissiplinêre verhore – ’n Oorlewingsgids

KURSUSBENAMING: Dissiplinêre verhore – ’n Oorlewingsgids. DATUM EN DUUR VAN KURSUS Opening en verwelkoming by die webinaar: 28 Julie 2020 om 12:00 tot 12:30. Bywoners moet die E-leer-kursus voltooi tussen […]

lees meer >
R 150

Die Aflegging prosedure in terme van die Arbeidsverhoudingwet (Engelse kursus)

KURSUSBENAMING: Die Aflegging prosedure in terme van die Arbeidsverhoudingwet DATUM EN DUUR VAN KURSUS Kursusgangers kan die module op hul eie tyd voltooi. Die duur van die module is omtrent […]

lees meer >
R 0

Prestasiebestuur in ‘n organisasie sonder winsoogmerk

Hierdie kursus is slegs vir personeel van Solidariteit beskikbaar . Die nodige toestemming moet eers verkry word voordat jy toegang tot die kursus kan kry. Vir enige navrae, kan jy […]

lees meer >
R 750

Microsoft Excel: Basies tot Gevorderd

Nie-lede:  R750 Solidariteit-lede: R450 Let wel: Die koeponkode is nie geldig vir hierdie kursus nie   Die E-Leer word in die volgende stukke opgedeel: MODULE 1 – MICROSOFT EXCEL: BASIESE […]

lees meer >
GRATIS

Verlieshantering en depressie tydens en ná afloop van die staat van inperking

Die hantering van verlies en depressie tydens en ná Covid-19 Te midde van die tydperk van inperking weens Covid-19 beleef baie mense outomaties en onmiddellik ʼn gevoel van verlies.  Verlies […]

lees meer >
R 0

Hoe versorg jy iemand met Covid-19?

Die nuwe koronavirus het baie mense regoor die wêreld beïnvloed, en baie is geïnfekteer met die virus. Maar wat maak jy as jy in self-isolasie is en iemand in jou […]

lees meer >
GRATIS

Gesondheidspraktisyns: Wat jy als moet weet van Covid-19

KURSUSBENAMING: Gesondheidspraktisyns: Wat jy alles van Covid-19 moet weet. DATUM EN DUUR VAN KURSUS Enige tyd in die gerief van jou eie huis. KURSUSFORMAAT: E-leer KOSTE VAN KURSUS: Geen PLEK […]

lees meer >
R 0

COVID-19: e-leer kursus

Die feit dat die uitbreek van die Covid-19-virussiekte in ons land tot ʼn nasionale ramp verklaar is,plaas Suid-Afrika op ʼn ongekende en beslis onbekende weg wat meer vrae en onsekerhede […]

lees meer >
R 1000

Bemeester Tswana as derde taal

Let wel: Die koeponkode is nie geldig vir hierdie kursus nie Waar pas Tswana in? Noodhulp vir beginners: Wag, ek leer nog Tswana! Jy moet mooi vra: Hoe sê ons […]

lees meer >
GRATIS

Solidariteit Netwerk van Werk

Deur die Solidariteit Netwerk van Werk wil Solidariteit help dat die Afrikaner-kultuurgemeenskap, Afrikaanse taalgemeenskap en die Solidariteit-ledegemeenskap die laagste werkloosheidskoers in die wêreld sal hê. Solidariteit wil dus verseker dat […]

lees meer >
R 100

Verpleegsterbondel

Die verpleegsorgbondel bestaan uit ses modules wat handel oor verpleegsorg en infeksies.  Die verpleegsorgbondel is gefokus en gesentreer op versorging en hoe om altyd die beste versorging aan pasiënte te […]

lees meer >
R 100

Kommunikasiebeginsels in die werkplek

Die grootste misverstande in die werksplek ontstaan as gevolg van onvoldoende of gebroke kommunikasie tussen kollegas.  Effektiewe kommunikasie is die sleutel tot sukses in enige kantoor.   KURSUSBENAMING: Kommunikasiebeginsels in […]

lees meer >
R 100

Kardinale vaardighede vir enige administratiewe take

Daar bestaan ’n wanpersepsie dat administratiewe beamptes, sekretaresses en ontvangsdames daar is om slegs die telefoon te beantwoord en die gaste te groet. In werklikheid is hulle die fondasie van […]

lees meer >
R 100

Beïnvloedingsvaardighede vir leiers

Leiers moet in ons moderne tyd presteer in ʼn omgewing van toenemende innovasie en verandering, hoër vlakke van kompleksiteit en druk, en diversiteit in sy breedste vorm. Leiers se prestasie […]

lees meer >
R 100

Diversiteit in die werkplek

Suid-Afrika is ongetwyfeld een van die mees diverse bevolkingsgroepe in die wêreld. Ons sien dit op beide sosiale- en werksvlak. Die kompleksiteit van diversiteit word vergroot deurdat Suid-Afrikaners in ons […]

lees meer >
R 100

Verpleegstersopleiding: Inflammatoriese Infeksieproses

Verpleegsters wat hierdie module gaan deurwerk sal meer kennis oor die inflammatoriese infeksieproses bekom. Daar sal van voor af kennis gemaak word met ’n oorsig oor die liggaam se immuunstelsel, […]

lees meer >
R 1500

10 Kritieke vaardighede ter voorbereiding vir die vierde industriële revolusie (e-leer)

Na afloop van hierdie e-leer  sal jy die begrip van die term Vierde Industriële Revolusie of Nywerheidsrevolusie verstaan, asook ‘n begrip  hê van die geweldige implikasies daarvan op die arbeidsmark […]

lees meer >
R 100

Hoe om verandering effektief te hanteer

Ons moderne tyd word gekenmerk deur vinnige en aanhoudende verandering. Een van die groot dryfvere van verandering is die snelle vordering van tegnologie. Daarom het die vermoë om verandering effektief […]

lees meer >
R 100

Werketiek

Werketiek, professionalisme, en positiewe gedrag begin by jouself. ‘n Waardestelsel is die grondslag van etiese gedrag. Vetroue, openlikheid, en eerlikheid is voorbeelde van waardes wat integriteit verseker, slegs wanneer díe […]

lees meer >
R 100

Verstaan Suid-Afrika se diensbillikheidsplan

Die Verklarende Memorandum by die Wetsontwerp op Diensbillikheid illustreer die behoefte aan wetgewing om die wanbalanse van die verlede reg te stel en die behoefte om die ongelykhede aan te […]

lees meer >
GRATIS

Netiket

Hierdie kursus is geskik vir enige persoon in die werkplek wat met meer vrymoedigheid e-posse wil uitstuur.  Enige iemand wat gereeld op e-posse korrespondeer behoort hierdie kursus te doen.   JOU FASSILITEERDER Salome […]

lees meer >