

Finansiële Beroepslui
Die Solidariteit Gilde vir Finansiële Beroepslui is 'n gemeenskap wat daarop toegespits is om professionele persone wat dienste in die finansiële bedryf aanbied met mekaar in kontak te bring. Verder word topgehalte opleiding gebied en word jongmense ʼn kans op ʼn loopbaan in die beroep gegee. Die gilde is ook die waghond wat brandpunte in die beroep met werkbare oplossings takel.


KURSUSBENAMING: Microsoft PowerPoint KURSUSFORMAAT: Die e-leer word in veelvuldige video’s opgebreek met sekere temas wat […]

KURSUSBENAMING: Microsoft Word: Basies tot Gevorderd KURSUSFORMAAT: Die e-leer word in die volgende stukke opgedeel: […]

Alle organisasies in Suid-Afrika moet voldoen aan die Wet op die Bevordering van Toegang tot […]

Die verkoopsarena is wêrelwyd uiters mededingend – meer as ooit tevore. Aggressiewe mededinging word gedryf […]

Inligting oor onteiening sonder vergoeding en waarom dit fataal sal wees vir die ekonomie. […]

Ons kyk dikwels na stres suiwer as ons vyand; en ja – stres is nie […]

Nie-lede: R750 Solidariteit-lede: R450 Die E-Leer word in die volgende stukke opgedeel: MODULE 1 […]

Die Solidariteit Strategiese Instituut (SSI) het Donderdag, 30 April ʼn webinaar angebied aan oor die […]

Suid-Afrika is ongetwyfeld een van die mees diverse bevolkingsgroepe in die wêreld. Ons sien dit […]

Na afloop van hierdie e-leer sal jy die begrip van die term Vierde Industriële Revolusie […]

Hierdie kursus is geskik vir enige persoon in die werkplek wat met meer vrymoedigheid e-posse wil uitstuur. […]