#HelpMyKind

As ouers het ons nie altyd die antwoorde vir ons kinders nie, maar ons wil hulle graag beskerm teen alles wat met die huidige inperkings gepaardgaan. Kom leer in ons reeks webinare hoe om jou kind op ʼn akademiese, emosionele, fisieke en psigiese vlak by te staan.

Ek het die bepalings en voorwaardes gelees.

Datums:

Akademiese Welstand
Sprekers:
Anell Harper | Mnr. Louis Dekker | Mnr. Chris Denysschen | Valentyn van der Merwe

Donderdag 22 Julie | 20:00 - 21:00

Bepalings en voorwaardes moet aanvaar word.

Emosionele Welstand
Sprekers:
Dr. Johan Smith

Dinsdag 27 Julie | 20:00 - 21:00

Bepalings en voorwaardes moet aanvaar word.

Fisiese Welstand
Sprekers:
Dr. Elsha Hermann | Mnr. Juan Nagel | Prof. Peet du Toit

Woensdag 28 Julie | 20:00 - 21:00

Bepalings en voorwaardes moet aanvaar word.

Dissipline
Sprekers:
Mev. Natasja Visser | Dr. Danie Brink

Donderdag 29 Julie | 20:00 - 21:00

Bepalings en voorwaardes moet aanvaar word.