

Ingenieursgilde
Die Ingenieursgilde bied aan lede ʼn netwerk waardeur hulle met mekaar kan skakel en deel kan vorm van mentorskapprogramme wat jongmense die geleentheid op ʼn toekoms kan gee. Ons neem self verantwoordelikheid vir die beroep deur lede te bind, te beskerm en te bemagtig. Word vandag nog deel van jou beroepsgemeenskap.


KURSUSBENAMING: Microsoft PowerPoint KURSUSFORMAAT: Die e-leer word in veelvuldige video’s opgebreek met sekere temas wat […]

KURSUSBENAMING: Microsoft Word: Basies tot Gevorderd KURSUSFORMAAT: Die e-leer word in die volgende stukke opgedeel: […]

Alle organisasies in Suid-Afrika moet voldoen aan die Wet op die Bevordering van Toegang tot […]

Ons kyk dikwels na stres suiwer as ons vyand; en ja – stres is nie […]

Nie-lede: R750 Solidariteit-lede: R450 Die E-Leer word in die volgende stukke opgedeel: MODULE 1 […]

Suid-Afrika is ongetwyfeld een van die mees diverse bevolkingsgroepe in die wêreld. Ons sien dit […]

Na afloop van hierdie e-leer sal jy die begrip van die term Vierde Industriële Revolusie […]

Hierdie kursus is geskik vir enige persoon in die werkplek wat met meer vrymoedigheid e-posse wil uitstuur. […]