Jeug

Solidariteit Jeug is elke jongmens se eenstop-loopbaansentrum! Jy kry alles by ons – van podsendings en video’s oor verskillende beroepe tot beurse en selfs belangstellingstoetse. Die ywerige jongmens wat ʼn loopbaan deeglik wil beplan, sal Solidariteit Jeug se webblad propvol advies, leiding en inspirasie vind!

R 750

KURSUSBENAMING: Microsoft PowerPoint KURSUSFORMAAT: Die e-leer word in veelvuldige video’s opgebreek met sekere temas wat […]

Ideal vir Almal Arbeidskool
R 750

KURSUSBENAMING: Microsoft Word: Basies tot Gevorderd KURSUSFORMAAT: Die e-leer word in die volgende stukke opgedeel: […]

Ideal vir Almal Arbeidskool
GRATIS

Alle organisasies in Suid-Afrika moet voldoen aan die Wet op die Bevordering van Toegang tot […]

Ideal vir Almal Arbeidskool
R 0

Vir alle ouers en onderwysers wat meer wil uitvind oor boeliegedrag en spesifiek kuberafknouery en […]

Ideal vir Beheerligaamonderwysers Helpende Hand
R 0

Jou gedrag, of etiket, in die werkplek, is baie belangrik!  Met ’n werkplek wat al […]

Ideal vir Jeug
R 0

Baie jongmense gaan poste beklee wat vandag nog nie bestaan nie.  En alhoewel baie poste […]

Ideal vir Jeug
R 0

ʼn Werksonderhoud is uit die aard van die saak ʼn gesprek tussen ʼn voornemende werkgewer […]

Ideal vir Jeug
R 0

Om genooi te word vir ʼn werksonderhoud is die oomblik van waarheid. Dit is ʼn […]

Ideal vir Jeug
R 0

Hierdie webinaar sal vir die beginner die wegspringpunt tot ’n goeie CV wees, en vir […]

Ideal vir Jeug
R 0

Ambagte as beroep verkeer tans onder baie druk. Die kwaliteit en hoeveelheid ambagsmanne en -vroue […]

Ideal vir Jeug
R 0

Wat kan jy as jongmens doen om jouself voor te berei vir die werkplek, en […]

Ideal vir Jeug
GRATIS

Ons kyk dikwels na stres suiwer as ons vyand; en ja – stres is nie […]

Ideal vir Almal Arbeidskool
GRATIS

Indien jy in ‘n span werk, of ‘n span mense bestuur is die webinaar vir […]

Ideal vir Jeug Arbeidskool
R 750

Nie-lede:  R750 Solidariteit-lede: R450   Die E-Leer word in die volgende stukke opgedeel: MODULE 1 […]

Ideal vir Almal Arbeidskool
GRATIS

Die dae is verby waar groot maatskappye en organisasies die publiek oorreed om van hulle […]

Ideal vir Jeug
R 100

Die grootste misverstande in die werksplek ontstaan as gevolg van onvoldoende of gebroke kommunikasie tussen […]

Ideal vir Jeug
R 100

Daar bestaan ’n wanpersepsie dat administratiewe beamptes, sekretaresses en ontvangsdames daar is om slegs die […]

Ideal vir Jeug
R 100

Leiers moet in ons moderne tyd presteer in ʼn omgewing van toenemende innovasie en verandering, […]

Ideal vir Jeug
R 100

Suid-Afrika is ongetwyfeld een van die mees diverse bevolkingsgroepe in die wêreld. Ons sien dit […]

Ideal vir Almal
R 1500

Na afloop van hierdie e-leer  sal jy die begrip van die term Vierde Industriële Revolusie […]

Ideal vir Almal Arbeidskool
GRATIS

Hierdie webinaar bied ’n sleutel tot persoonlike welstand. Ons leef in tye van skommelinge, onvoorspelbaarhede, […]

Ideal vir Jeug
GRATIS

Om te oorleef in ‘n kompeterende werksomgewing, is dit uiters noodsaaklik om aan die voorpunt […]

Ideal vir Jeug
GRATIS

Veerkragtigheid verwys na die vermoë om te groei en te floreer wanneer jy met uitdagings […]

Ideal vir Beheerligaamonderwysers Arbeidskool
R 100

Werketiek, professionalisme, en positiewe gedrag begin by jouself. ‘n Waardestelsel is die grondslag van etiese […]

Ideal vir Jeug
GRATIS

Hierdie kursus is geskik vir enige persoon in die werkplek wat met meer vrymoedigheid e-posse wil uitstuur.  […]

Ideal vir Almal Arbeidskool